Page 1 of 1

Gamo CFX met scope te koop

Posted: Thu Mar 28, 2013 8:10 am
by Schalk75
Hi almal.

Ek het bogenoemde geweer te koop. Toestand soos nuut. Ek het `n advertensie geplaas onder die "Klein Advertensie" afdeling.

Dankie.
Schalk