Page 1 of 1

Nuut

Posted: Wed Mar 27, 2013 7:42 am
by Soois
Ek is nuut op die forum,dankie vir n lekker plek waar manne kan praat en idee`s uitruil.
Ek is van Pretoria en jag al geruime tyd.Was groot op OTTE skiet(maanlig) maar wil nou
konsentreer op Roofdiere.Het darem meeste van die toerusting gebou. Groete

Re: Nuut

Posted: Wed Mar 27, 2013 7:44 am
by Geno
Welkom Soois. Hier is genoeg info om jou weke lank besig te hou!

Re: Nuut

Posted: Wed Mar 27, 2013 7:54 am
by Soois
Dankie Geno

Re: Nuut

Posted: Mon Apr 01, 2013 9:30 am
by LongWolf
Soois

welkom hier.

wat skiet jy mee???