Page 1 of 1
reen
Posted: Wed Mar 27, 2013 7:24 am
by johans
ek gistraand geseen met 40mm reen.dit was bitter droog.hoop julle manne kry ook
Re: reen
Posted: Wed Mar 27, 2013 8:31 am
by Giepie
Hier by ons in Gauteng ook gereën. Dit krap net bietjie my planne vir die dag omver, met verlof en wou saam met my vrou 'n foto ekskursie botaniese tuine doen, maar daar die lig laat ons in die steek. Nou gaan ons dalk later sommer in die winkels rondloop. (Saggies nou, ek wil S&O toe gaan ens.

)
Maar BAIE bly vir julle part. Hoop regtig die droeë dele kry mooi reën.
Re: reen
Posted: Wed Mar 27, 2013 9:51 am
by Nickvn
Bly vir julle oor die reen daar. Dit is maar taai om te reen hier ook. So bietjies bietjies.