Page 1 of 1

NUWE LID

Posted: Tue Mar 26, 2013 10:58 am
by OU VOORSLAG
Wil net hallo sĂȘ aan almal.

Lyk na n baie lekker forum met baie mense wat weet waarvan hulle praat.

Lekker dag vir almal

Re: NUWE LID

Posted: Tue Mar 26, 2013 11:00 am
by Smiley
Hallo Ou Voorslag, welkom. Vertel ons waar jy vandaan kom en watter wapens jy het.

Re: NUWE LID

Posted: Tue Mar 26, 2013 11:10 am
by OU VOORSLAG
Van die Noord Kaap, Upington omgewing.
.303 Lee Enfield
6.5 x 284, onlangs gekry.

Re: NUWE LID

Posted: Tue Mar 26, 2013 11:27 am
by FCLoretz
Welkom voorslag.

Geniet die forum

Re: NUWE LID

Posted: Tue Mar 26, 2013 6:39 pm
by jaracal
Baie welkom hier en geniet die forum. Ek sien die 6.5x 284 raak vreeslik gewild in SA. het jy al 'n paar goed neergetrek?
Groete