Aansluiting
-
Soil 26-06
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Mar 22, 2013 1:18 pm
Aansluiting
Hallo Almal. Ek lê hier rondom Christiana se wêreld en fynkam. Party ouens weet van my. Was ek sekere mense, sou ek die grootste moontlike versameling gehad het van alles wat kan "kaboom" maak en na kruit kan ruik
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Aansluiting
Baie Welkom en geniet dit hier
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Aansluiting
Welkom Soil, hoor graag wat jy doen brood op die tafel te kry!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Aansluiting
Baie welkom, ek dink ons almal het die begeerte om baie kaboom goetertjies aan te skaf maar dink ons so nou en dan aan onnodige goed soos kos en klere wat die vrouens en kinders wil he^.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Aansluiting
Baie welkom, watter kabooms besit jy tans?