OBT teenoor TPL in QL
Posted: Thu Mar 21, 2013 2:15 pm
Ek wil net seker maak dat ek iets reg verstaan.
Om optimale lading te kry gebruik ek QL om vir my 'n trompsnelheid te bepaal wat op 'n node lĂȘ met 'n TPL naby aan die lande. Dan trek ek in klein inkremente weg van die lande af totdat ek die beste groepering kry. Dan gebruik ek hierdie TPL en pas weer die lading aan om terug te kom op die node. Hierdie snelheid word dan met Chrony getoets en aanpassings in QL gemaak sodat die teorie en praktyk ooreenstem
Verstaan ek reg?