goeie dag mens.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Abanakwe Hunting
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 22, 2013 9:37 am

goeie dag mens.

Post by Abanakwe Hunting »

Hello ek is Boetie Cooper van Abanakwe Hunting Safaris. Wil net welkom se hier op site vir almal.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: goeie dag mens.

Post by johnny »

welkom boetie, jy sal dit geniet.

tx

John
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: goeie dag mens.

Post by mariusr »

Welkom Boetie vertel ons meer? Kan ons kom jag daar by jou gee bietjie pryse!

Groete
Marius
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: goeie dag mens.

Post by Smiley »

Welkom Boetie, vertel bietjie van jou jag ervarings en wys bietjie foto's.
Abanakwe Hunting
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 22, 2013 9:37 am

Re: jagte en my self.

Post by Abanakwe Hunting »

Hello julle baie dankie vir die verwelkoming. Ja ek het so paar plase wat ek consesie op het as ook n plaas op vredendal. (Ons doen net trofee jagte op vredendal). Ek het n plaas op Niewoudville waar so 10 spesies is maar vir 2013 net 4 spesies beskikbaar is vir jag. Ek het ook n paar ander plekke in die kalahari en Nam waar jagte kan gedoen word gemsbok springbok en koedoe. As ook op posmansburg ook baie wild.

Maar die plaas op Niewoudville is maar die groot ding. En dan Sebras is ons ding.
Verblyf ook baie nice lekker huis met binne braai hout bed met bedegoed. Stoof. Toilet. Yskas. Alles.
Julle kan my mail by shooting@webmail.co.za vir volledige pryse.
Kan buffels leeus kameelperde seekoei ook kry vir jag.
Groete Boetie.
User avatar
Jacques Kotze
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm

Re: goeie dag mens.

Post by Jacques Kotze »

Jis boere en manne. Kom ek vertel julle van die mannetjie... dis altyd plesier om saam met hom te jag en ek het al 'n paar keer. Hy ken sy wild en hy ken sy gewere. Het al gejag op Nieuwoudtville saam met hom waar zebra plat getrek is en kon video daarvan ook maak. Amazing! Ek sal so paar fotos oplaai waar ek al saam met hom gejag het. Baie welkom ou Boetieman. Jy sal hierdie manne terdee geniet op website.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Abanakwe Hunting
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jan 22, 2013 9:37 am

Dankie ore

Post by Abanakwe Hunting »

Ja dit was lekker jagte daai gewees saam julle
Ek sal nog later nog biekie fotos op sit van Abanakwe die huis ens
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: goeie dag mens.

Post by mariusr »

Ag nee man waar kom julle nou verdaan! Dan nog 'n brunchie ook! Hierdie is nie die USA!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: goeie dag mens.

Post by PWV »

Welkom Boetie! Hoop jy geniet dit hier.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: goeie dag mens.

Post by mariusr »

Ag nee Boetie vewat val jy nou eers hier uit!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: goeie dag mens.

Post by Jakkalsgat »

Dagse Boetie

Baie welkom hier, geniet dit saam met ons, ek en jy het al bietjie op die foon gesels en is dit interresant dat as mens dieselfde taal praat mens kan gesels sonder om horlosie dop te hou nie.

Nogmals welkom jy sal dit geniet.

Groete
Jaco
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: goeie dag mens.

Post by Born2Late »

Welkom hier. Niks soos n lekker cholestrol brekvis om n dag te begin nie. Laat my nou lekker verlang.
Post Reply