Nuut op die webwerf.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Ali
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Mar 20, 2013 11:27 am

Nuut op die webwerf.

Post by Ali »

Dag aan almal. Hoop vir n weredkeurige voordeel. Groete uit die Oos Kaap. Ali 8)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nuut op die webwerf.

Post by mariusr »

Welkom Ali is dit nou soos Mohammed Ali die bokser? Vertel meer!

Groete
Marius
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuut op die webwerf.

Post by Gawie(13mm) »

Ali wrote:Dag aan almal. Hoop vir n weredkeurige voordeel. Groete uit die Oos Kaap. Ali 8)
Welkom Ali. jammer, maar ek kan dit nie help nie. Jy klink soos 'n man wat 'n "bargain" soek, maar iets "is lost in translation"

Groete, Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuut op die webwerf.

Post by Smiley »

Ali, ja jong woorde is gevaarlike goed. Vertel ons bietjie van jou wapens, laai jy self ens.
Ali
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Mar 20, 2013 11:27 am

Re: Nuut op die webwerf.

Post by Ali »

Marius ; :laugh: Nee man .. net n ou bynaampie afgely van my van." Make love not war!!"

7mm; :o Dit hang net af wat jy sien as n "Bargain" n Vriend se altyd " al kos n bottel brandewyn R 250.00 ... dit bly n "Bargain"

Smily; 8) Grootgeword in Noorde van Suid Wes ( Namibia) Eerste gemsie geklits op 11 jaar.... jag nou amper 40 jaar. CZ .32 ; .38 S.pec Astra ; .38 Spec. Llama ;22 Anschutz ; 30.06 Musgarave ; 30.06 Custom Build ; 7mm Rem Mag Sako; 12 g Protecta ; 12 g Benelli . Ek herlaai vir 30.06 en 7mm Rem, maar leer maar nog steeds.
Ali
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Nuut op die webwerf.

Post by Jaco B »

Welkom Ali

Enige redes hoekom jy twee .38 Spec en twee 30.06, of hoe meer hoe beter?
Waar in Oos Kaap is jy gelee?

Jaco
Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Post Reply