visstok kom in

Post Reply
stan man

visstok kom in

Post by stan man »

vertel bietjie van julle jakkals skiet die naweek.
alex ;willie en hendrik het gaan jakkals skiet terwyl ek gaan jag het ,maar ek sien hulle deel niks met julle nie. blykbaar het ses jakkalse om geval.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: visstok kom in

Post by Kalahari »

Stan

Kyk bietjie hier, ek neem dit is die jag wat jy van praat.
http://www.jaracal.co/viewtopic.php?f=6 ... 97#p248233

Groete
Post Reply