Page 1 of 1
Dagse manne
Posted: Sun Mar 17, 2013 8:30 pm
by kwagga_1
Hello almal,
ek lees nou al lankal op verskeie forums van gewere en jag, so het gedink dit sal goed wees om te registreer. Skiet al van kleins af, en ek besit huidiglik 'n .308. Beplan om vir my 'n .243 ook aan te skaf, en my vrou wil ook nou net klomp gewere vir haarself he...
Dis lekker om Afrikaans te kan gesels

Re: Dagse manne
Posted: Sun Mar 17, 2013 10:27 pm
by Kalahari
Welkom Kwagga
Jy is op die regte plek, gesels lekker saam met die manne en paar dames.
Re: Dagse manne
Posted: Sun Mar 17, 2013 10:51 pm
by PWV
Welkom Kwagga. Geniet dit.
Re: Dagse manne
Posted: Mon Mar 18, 2013 6:39 am
by jaracal
Baie welkom kwagga, bly jy het deel geword van ons groot familie.
Groete
Re: Dagse manne
Posted: Mon Mar 18, 2013 8:55 am
by Marc
Baie Welkom
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Mooi loop
Marc
Re: Dagse manne
Posted: Mon Mar 18, 2013 11:07 am
by Smiley
Welkom Kwagga en vrou, hoop jy gaan dit geniet.
Re: Dagse manne
Posted: Mon Mar 18, 2013 11:47 am
by PWV
kwagga_1 wrote:Hello almal,
en my vrou wil ook nou net klomp gewere vir haarself he...
Dis lekker om Afrikaans te kan gesels

Vertrou jy haar?

Re: Dagse manne
Posted: Tue Mar 19, 2013 8:16 am
by kwagga_1
Hahaha, oom PW, as jou vrou daar staan met 'n gelaaide roer dan praat mens mos nie terug nie!

En dit gaan my goedkoper uitwerk as sy haar eie gewere het, want dan hoef ek nie meer vir haar ekstra ammunisie te koop om met my geweer te skiet nie
Re: Dagse manne
Posted: Tue Mar 19, 2013 8:51 am
by theedge
Welkom Kwagga. Geniet dit.