Page 1 of 1

Duplex Loads for .308Win

Posted: Sun Mar 17, 2013 10:48 am
by ZKK
Goeie more Menere.
So elke dan en wan kry ek n brainf@rt en dan kry ek een of ander simpel idee.

Ek het al gereeld op hierdie forum gehoor dat een of ander Amerikaanse poeier soveer beter is as ons local poeiers.
Sou dit nie dalks moontlik gewees het om hierdie poeiers te kan namaak met dupleks lading uit ons eie poeiers nie?

Ons gaan deur soveel tyd en effort met dopvoorbereiding, draai die nekke, debur die flashole, dat ek nie dink die ekstra moeite om n dupleks lading voor te berei
is soveel van n schlep vir die ernstige herlaaiers nie.

Miskien kan die quickload ouens help, maar is daar nie miskien n dupleks lading wat mens kan voorberei om bietjie die getroue .308 Win se ballistics op te jack nie?

PS ek het die topic begin deur te se dis potensieel n stupid idee.

Groete

Re: Duplex Loads for .308Win

Posted: Sun Mar 17, 2013 12:51 pm
by Armand Steenkamp
335 Werk reeds so goed in 308win, weet nie die kool die sous werd is nie??

Re: Duplex Loads for .308Win

Posted: Sun Mar 17, 2013 2:37 pm
by ZKK
Armand, jy weet moes maar hoe is ons herlaaiers, ons krap alewig waar dit nie jeuk nie.

Re: Duplex Loads for .308Win

Posted: Sun Mar 17, 2013 4:05 pm
by cassie_calvinia
as jy .308 se ballistic wil opjack, koop 'n 300!

Re: Duplex Loads for .308Win

Posted: Sun Mar 17, 2013 5:12 pm
by Armand Steenkamp
Hhaha ja weet presies wat jy bedoel! Maar ja kom ons hoor wat die ander manne se. Ek is te lui vir al daai geweeggery!
Groetnis