Page 1 of 1

12ga Herlaai Info

Posted: Fri Mar 15, 2013 9:42 am
by Polla1983
More Manne.

Is daar iemand wat vir my meer kan vertel oor verskillende pluisie ( wads ) se data?
Die verskil tussen n 28gr pluisie en n 34gr pluisie? Ek vermoed dit het tedoene met die hoeveelheid lood balletjies daarin en nie die hoeveelheid kruit nie.
Het gaan na lees en sien dat jou 'charge' tussen 19.1 en 22.4 sal wees, dus neem ek aan dat n 28gr pluisie, 28gr lood sal vat.

Die lengtes van wads hoort dan sekerlik ook almal standard tewees vir n 12ga hael patroon, en net die 'cup' lengte waarin die lood sal le dus langer om meer korreltjies te akkomodeer?

klink die stelling reg of mis ek iets?

Groetnis..

Re: 12ga Herlaai Info

Posted: Fri Mar 15, 2013 4:42 pm
by Beretta
Die 28 gram verwys na die hoeveelheid lood jy is reg.Daar is baie inligting op die site beskikbaar.
Beretta

Re: 12ga Herlaai Info

Posted: Thu Mar 21, 2013 5:05 pm
by Pappabeer
Jy mis nie iets nie.die 28 gram wad het n langer spacer tussen die over powder cup en die shot cup. Kyk maar wat se die somchem boekie oor ladings. Daai van jou klink min of meer reg vie MS200 in n gewone plastiek dop. Onthou as jy armour brass doppe gebruik verminder jou lading aansienlik