Chrony Armour

Post Reply
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Chrony Armour

Post by Gregvzyl »

Ek will nie my Chrony so laat lyk nie.

Ek het "Armour" planne gekry en gaan dit probeer. Gelukkig skiet ek net met handwapen, ek weet nou nie wat die manne met die GROOT gewere sal gebruik nie, maar vir die wat ook die planne wil he, ek het dit hier gekry.

http://www.parmarng.org/freeidaho/AlSkDjFhG/index.html

Daar is nog ander interesante planne, geniet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Chrony Armour

Post by Geno »

Luan (.303) kom in?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Chrony Armour

Post by Gawie(13mm) »

Is dit 'n swak groep op 5m.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Chrony Armour

Post by Marc »

Hahahaha
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Chrony Armour

Post by LUAN »

Geno wrote:Luan (.303) kom in?
Dis nie snaaks Geno dis n sensitiewe sakie ek moet nou n nuwe chrony koop en dan is dit nie eers myne :(
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Chrony Armour

Post by Smiley »

.303 vertel bietjie wat het nou werklik gebeur??
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Chrony Armour

Post by tripodmvr »

Dit help om 'n verstelbare driepoot te hê om bo-oor te kan skiet. Stel homdat jy net onder die skerm deurkyk dan kan jy nie daar onder groepeer nie.

'n Pistool of rewolwer is baie meer beweeglik en 'n groter gevaar vir 'n chrony.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Chrony Armour

Post by LUAN »

Ek was besig om die 308 deur hom te skiet en slaan toe sommer oor na die voorlaaier(te lui om die chrony weg te vat)
Skoot 1 en 2 registreer mooi, skoot 3 screen swart! Koeels was almal op die teiken en die sabbots al drie bymekaar agter die chrony, weet nie of dit onverbrande kruit was of wat maar hys nou moertoe. Die chrony was ook te naby maar nou ja so leer jy.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Chrony Armour

Post by LongWolf »

.303 nadat ek herstel het - moet ek se, ek sal self K#K ongelukkig wees as dit met my gebeur.

op n ligter noot. Die data kabel is nog heel.
Post Reply