Hoe sit ek n bipod op my geweer?

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by sako 30-06 »

Ek wil graag n bipod op my sako finnbear sit,al probleem is ek weet nie hoe om die swivel waaraan die belt hang los te kry nie.
Weet enige iemand dalk hoe werk die sako swivels?
as ek so kyk lyk dit of ek hom net gaan afkry deur oop te buig,maar ek is te bang om dit te doen want ek wil nie skade doen nie.
Dankie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Ek ken nie die Sako nie maar gewoonlik maak die 3 poot vas aan die "swivel".
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by mariusr »

Die swivel moet kan los draai uit dir stock behalwe as detach is dan draai jy die skroefie om los te knip maar die basis bly agter IN DIE STOCK?Moet net nie iets oop buig nie!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by LongWolf »

Probeer n mooi foto need en plaas dit dat mens kan sien hoe hy lyk.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by LongWolf »

Ek haat predictive text op hierdie tablet.

Neem n mooi foto en plaas dit.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by sako 30-06 »

Ek sukkel bietjie om die foto met my foon te laai,kan iemand dalk help.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Geno »

Mail foto na vanniekerk.eugene @ yahoo . com
Goed, beter, 6millimeter!
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Jaco B »

Ditto mariusr.

By full editor kan jy browse click en dan die foto op jou rekenaar soek(path/file etc).
Click op foto file name en dan Add the file op forum blad.

Hoop dit maak sin.

Jaco
Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Op my 30-06 FN Browning is daar skakels wat nie die "QR" opsie het nie. As dit nie Quick Release is kan jy nie die 3-poot vasheg. Gaan na 'n goeie geweer winkel en koop vir jou wat sal pas op die 3-poot. Maak seker die goed pas.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Geno »

https://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscellaneous/swivel.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Eugene »

Daai is die gewone tipe en nie die quick release tipe nie! Kry vir jou by 'n geweerwinkel die quick release tipe en draai dit in daai een se plek in. Hier by ons kos hulle in die omgewing van R40 - R50. Laat die ou by die winkel jou sommer wys hoe om die bi-pod aan te sit!
Aim small, miss small
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Dis dieselfde as die FN BRowning, jy sal moet geld gooi na die probleem. Hulle is gewoonlik ook te dik vir die 3-poot, hy pas nie oor nie.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by mariusr »

Carl is reg sien is nie quick release moet die een uit draai en fitting by geweer winkel kry!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by sako 30-06 »

Dankie manne,sal dalk gou een gaan kry.wil graag more bietjie skietbaan toe om hom te toets.
Dink julle dis die moeite werd om n b ipod op te sit?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Jy het hom mos klaar ;-) Dit hang af van die tipe jag wat jy wil doen. As jy bakkie jag dan het jy hom nie nodig nie.
Ek gebruik myne want ek loop en jag baie. Ek het dit gekoop om te jag op 'n vriend se plaas naby Kimberley, ek loop en bekruip daar. Soms is daar nie 'n miershoop of ander rusplek vir die geweer nie dan werk die 3-poot soos 'n droom. Myne kan ek tot sit en skiet en dit werk mooi. Ek dink dit sal ook baie lekker werk in die Oos Kaap agter ribbokke aan.

Op ons plaas hier is die gras nou te lank dan gebruik ek maar skiet stok.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Eugene »

sako 30-06 wrote:Dankie manne,sal dalk gou een gaan kry.wil graag more bietjie skietbaan toe om hom te toets.
Dink julle dis die moeite werd om n b ipod op te sit?
Sako, dit hang af van wat jy wil doen? As jy gereeld van die bench af skiet, lê en skiet of oor die bakkie se dag skiet, is dit baie handig! As jy egter meestal loop en jag, gaan jy dit nie baie gebruik nie en is 'n ordentlike skietstok/rus meer die moeite werd.

Ek het net een, maar ek gebruik dit gereeld van die bench af op altwee my gewere!
Aim small, miss small
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by sako 30-06 »

Ek loop en jag meestal maar het gedink dit sal ideaal wees om die bipod op te he vir die oper skote.
Kan tog sekerlik nogsteeds n skietstok gebruik as die gras te lank is al is die bipod op?
Ek voel net my skote sal baie akkuater wees met n bipod?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Eugene »

sako 30-06 wrote:Ek loop en jag meestal maar het gedink dit sal ideaal wees om die bipod op te he vir die oper skote.
Kan tog sekerlik nogsteeds n skietstok gebruik as die gras te lank is al is die bipod op?
Ek voel net my skote sal baie akkuater wees met n bipod?
Beslis, maar onthou net alles wat jy op jou geweer het maak jou geweer swaarder en al is dit net 500g, na 15 kilo's gaan dit voel soos 5 kg!

Op een plaas waar ek jag, lê ek gewoonlik tussen die bome en mik na die blesbokke wat in die opte staan. Daar werk die bi-pod lekker, maar ek sal dit byvoorbeeld nie in die bosveld gebruik nie, daar gebruik ek net skietstokke!

Hou ook net ingedagte dat jou geweer 'n ander POI gaan hê met bi-pod op en af!
Aim small, miss small
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Eugene wrote: Hou ook net ingedagte dat jou geweer 'n ander POI gaan hê met bi-pod op en af!
Baie belangrik jy moet oefen en inskiet met die 3-poot vir jag.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Beyers »

Verwyder die loop en aksie van die kolf.
Die voorste belt stud is met 'n moer vas, draai die moer los en trek die stud uit.
Knip die oog af met 'n tang of saag met ystersaag. Boor die gaaitjie oop met 3.2 of 3.5 mm boortjie Vyl plat vlakke weerskante van die stud loodreg met die gaatjie. Toets grootte met die Bipod.
Sit die stud terug en skroef die moer vas. Heg die bipod aan en skroef vas.
Koop die QD belt knippe by jou gunshop Sit op die voorkant van jou band en Bobs your auntie

As jy die agter stud dieselfde mee doen kan ju jou band verwyder soos nodig.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Jean Marais »

Eugene wrote:Hou ook net ingedagte dat jou geweer 'n ander POI gaan hê met bi-pod op en af!
Eugene, sal dit steeds die geval wees, al is die geweer se loop behoorlik "gefloat"? Die bipod raak mos nie aan die loop nie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Carl »

Jean my Coyote is free float en sy POI is tog anders (ek het nou nog nie oor 100'e skote getoets nie). Dit wat onder die 2 -poot is maak ook 'n verskil. Grond minder maar die skiet tafel of staal van 'n voertuig, maw harde oppervlak, se POI is hoog.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Jean Marais »

Carl, ek het dit nooit besef of ooit so daarna opgelet nie. Gaan beslis daarna oplet as ek Saterdag gaan skiet.

Die vraag is nou, gaan 'n skietstok nie ook dieselfde veroorsaak nie?

Dankie
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Hoe sit ek n bipod op my geweer? EN 2-Poot se effek op POI.

Post by Carl »

Ek glo elke oppervlak of rus gaan 'n ander effek hê, sommige meer as ander. Afstand - op <100m gaan die skiet stok ok minder pla hier in die bos.
Dan natuurlik die geweer se gewig, my 243 is 7.5 pond sonder die teleskoop.
Ons is nou van die onderwerp af, sal goed wees as een van die manne wat meer ervaring het kom saam praat. Maar ek dink die was al bespreek.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hoe sit ek n bipod op my geweer?

Post by Eugene »

Jean Marais wrote:
Eugene wrote:Hou ook net ingedagte dat jou geweer 'n ander POI gaan hê met bi-pod op en af!
Eugene, sal dit steeds die geval wees, al is die geweer se loop behoorlik "gefloat"? Die bipod raak mos nie aan die loop nie.
Carl wrote:Ek glo elke oppervlak of rus gaan 'n ander effek hê, sommige meer as ander. Afstand - op <100m gaan die skiet stok ok minder pla hier in die bos.
Dan natuurlik die geweer se gewig, my 243 is 7.5 pond sonder die teleskoop.
Ons is nou van die onderwerp af, sal goed wees as een van die manne wat meer ervaring het kom saam praat. Maar ek dink die was al bespreek.
Jean, dit is op 'n ander post deur Koos Barnard bespreek. Ek het dit nog nooit met die .22 Hornet agtergekom nie, maar die 308 se POI verskil met die bi-pod aan en af! Gaan maak maar self seker op die baan!
Aim small, miss small
Post Reply