Page 1 of 1

IERSE WOLFHOND X GRAYHOUND

Posted: Tue Aug 24, 2010 7:31 am
by nasiri
EK HET 'N WERPSEL VAN HIERDIE HONDJIES. MA IS DIE IER EN PA DIE GRAYHOUND.  DIS ONGELOOFLIKE MOOI KLEINTJIES. IS DAAR IEWERS 'N FOTO VAN SO 'N VOLWASSE HOND. SOMMIGE HET GLADDERIGE HARE ANDER SOOS REGTE IERE.

Re: IERSE WOLFHOND X GRAYHOUND

Posted: Mon Aug 30, 2010 11:15 am
by nasiri
Hallo julle;

Ek het verkeerd geskryf. Dis nie Ierse Wolfhond x Grayhound kleintjies nie. Dis Ierse wolfhound x boere windhond kleintjies. Daar is een reuntjie te koop. Ek wil self graag die tefie hou.

Re: IERSE WOLFHOND X GRAYHOUND

Posted: Sun Sep 05, 2010 6:37 pm
by Greyhound.Racer
Naand Nasiri
Dit klink na mooi hondjies daai.. Hoeveel vra jy vir sulke hondjies.?
Groete
Greyhound racer