Page 1 of 1

Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Thu Mar 14, 2013 1:59 pm
by Carl
http://sphotos-e.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/482252_537959392914977_990946254_n.jpg

Ai ek begeer nie maar mooi was nog nooit lelik nie.

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Thu Mar 14, 2013 3:15 pm
by henried
Baie mooi.
Wat vra daai oom vir so "n bok?

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Thu Mar 14, 2013 3:23 pm
by PWV
Nogal 'n mooi kolletjie hier op die skouer gemaak!

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Thu Mar 14, 2013 3:29 pm
by Carl
Henri, ek weet nie presies nie. Pryslys is op sy webblad, maar glo my ek dink die $ grafiek lyk soos diamant s'n. Hier van 1 karaat hoër geld die wet van Transvaal.

Oom PW ja.

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Thu Mar 14, 2013 4:23 pm
by Smiley
Ek is nie 'n Springbok kenner nie, maar daai lyk na mooi horings met sy buiging en al.

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Fri Mar 15, 2013 7:42 am
by James Wilson
henried wrote:Baie mooi.
Wat vra daai oom vir so "n bok?
Hy vra hom om net so n bietjie dwars te staan.

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Fri Mar 15, 2013 7:48 am
by Carl
James Wilson wrote:
henried wrote:Baie mooi.
Wat vra daai oom vir so "n bok?
Hy vra hom om net so n bietjie dwars te staan.
;D ;D ;D

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Fri Mar 15, 2013 7:55 am
by Zack Benade
Dis 'n Moster.

Vergelyk sy ore met die horings

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Fri Mar 15, 2013 7:58 am
by mariusr
Dis 'n meneertjie daai ver in die rekord boek verseker!

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Fri Mar 15, 2013 9:33 am
by PWV
James Wilson wrote:
henried wrote:Baie mooi.
Wat vra daai oom vir so "n bok?
Hy vra hom om net so n bietjie dwars te staan.
Ja, JW, dit is altyd goed om verskillende tale aan te leer!

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Fri Mar 15, 2013 10:22 am
by Stasoft
Baie geluk. Pragtige bok en foto.

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Mon Apr 15, 2013 9:01 pm
by Frikkie die Rot
Naand manne,
Die manne is glad nie skaam nie! Hul prys vir 'n 16" ram is R8000. Eige iets groter is POA!

Groetnis,
Frikkie

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Tue Apr 16, 2013 9:02 am
by theedge
Baie geluk. Pragtige bok en foto.

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Wed Jun 26, 2013 3:40 pm
by Thomas
Jy moet weet as die manne se pryse is US$ is gaan jy met 'n leë beursie daar weg gaan!

Re: Nog Springbok trofee verbode vrugte

Posted: Sat Jul 27, 2013 6:56 pm
by 2vierniks
Daai man het monster bokke!