Page 1 of 1

Skoolwerk

Posted: Mon Aug 23, 2010 4:47 pm
by Wielie Waps
Kallie & Mike se oudste spruite het pas gehoor hulle gaan graad 3 toe. 
 
Mike:" Ek is so trots op daai laaitie. Gisteraand vra ek hom om vir my  'n sin te maak met "bysin" en "gesegde". 
 
Soos blits s? hy toe:" Ons was ons gesegde in die bysin." 
 
Kallie: "Dis niks, Klein Kallie is in 'n Ingelse klas en laas nag het hy my sy tuiswerk-boek gewys. Sentences." 
 
Mike:  "N??" 
Kallie:  " Hy moes 'n sin maak met "attack, defence & quarrel". 
 
Toe s? hy:  "I climb over defence to pick attack of grapes & eat them  quarrel for quarrel." En om te dink hy's net 19!"