Hi forum maters.
Na 'n laaaaang gewag is my lisensie uiteindelik goedgekeur vir die Astra .357 Mag 6" loop rollie.
Ek het al vir verskeie kalibers herlaai, handwapen wat ek al herlaai het is 9mm short, 9mm parra en .45 ACP. Nog nooit vir rewolwer herlaai nie. Sodra en die wapen ontvang wil ek begin herlaai.
Ek sal graag wil raad vra by die kenners t.o.v. koeel krimp ens.
Enige raad sal waardeer word, tiepe kruit, tiepe koeel gewig en sommer alles.
Ek wil nie die wiel her ondek as dit reeds bestaan nie.
Dankie
Danie.
Herlaai raad asb vir .357 Mag Astra 6" rewolwer
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai raad asb vir .357 Mag Astra 6" rewolwer
CASE LENGTH 32,80mm 1,291"
CARTRIDGE OVERALL LENGTH 40,40mm 1,591"
BARREL POWDER CASE PRIMER BULLET COL LOAD LOAD VELOCITY V/C
LENGTH grains mm TYPE grains Ft/s Factor
Astra MP200 PMP PMP 126gr 39.5 Start 7.5 1181 157.5
4" CN JOSYD CAST Max 10.5 1568 149.3
150gr 40.9 Start 5.8 899 155.0
SWC JOSYD CAST Max 8.8 1325 150.6
158gr 39.7 Start 5.5 751 136.5
PMP JSP Max 8.5 1211 142.5
158gr 40.6 Start 5.3 771 145.5
SWC JOSYD CAST Max 8.3 1247 150.2
197gr 41.6 Start 4.7 774 164.0
CN JOSYD CAST Max 7.7 1154 149.5
Ruger Security MP200 PMP PMP 150gr 40.9 Start 5.8 955 164.7
6" SWC JOSYD CAST Max 8.8 1381 156.9
158gr 39.7 Start 5.5 751 136.5
PMP JSP Max 8.5 1227 144.4
158gr 40.6 Start 5.3 824 155.5
SWC JOSYD CAST Max 8.3 1319 158.9
180gr 40.7 Start 4.3 712 165.6
CN JOSYD CAST Max 7.3 1175 161.0
Smith & Wesson S265 PMP PMP 126gr 40.4 Start 16.0 1116 69.8
4" CN EAGLE CAST Max 18.0 1280 71.1
158gr 40.6 Start 14.0 1070 76.4
SWC EAGLE CAST Max 16.0 1260 78.8
158gr 39.6 Start 14.0 974 69.6
PMP JSP Max 16.0 1142 71.4
Ruger Security S265 PMP PMP 126gr 40.4 Start 16.0 1237 77.3
6" CN EAGLE CAST Max 18.0 1480 82.2
158gr 40.6 Start 14.0 1145 81.8
SWC EAGLE CAST Max 16.0 1375 85.9
158gr 39.6 Start 14.0 1063 75.9
PMP JSP Max 16.0 1247 77.9
180gr 40.2 Start 13.0 974 74.9
NOSLER Max 15.0 1181 78.7

-
Danie Lombard .243
Re: Herlaai raad asb vir .357 Mag Astra 6" rewolwer
Groot dankie Driepoot,
ek waardeer enige hulp en raad.
Iemand het lank terug vir my gese dat dit raadsaam is om rewolwer koeels te krip. Is dit waar?
ek waardeer enige hulp en raad.
Iemand het lank terug vir my gese dat dit raadsaam is om rewolwer koeels te krip. Is dit waar?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Herlaai raad asb vir .357 Mag Astra 6" rewolwer
Danie
Dit is nodig. Indien jy nie krimp nie is die kans daar dat die ander koeëls in die rewolwer vorentoe kan skuif agv die recoil wat maak dat die "silinder" nie wil draai nie.
Ek het my eerste 44 koeëls wat ek gelaai het nie genoeg gekrimp nie en met die probleem gesit..
Dit is nodig. Indien jy nie krimp nie is die kans daar dat die ander koeëls in die rewolwer vorentoe kan skuif agv die recoil wat maak dat die "silinder" nie wil draai nie.
Ek het my eerste 44 koeëls wat ek gelaai het nie genoeg gekrimp nie en met die probleem gesit..
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai raad asb vir .357 Mag Astra 6" rewolwer
Sien nou eers die mooi tabelle in Excel lyk nou soos kots in 'n tuimeldroeër. Hoop jy kan dit lees, andersins gee my jou e-pos en ek stuur dit vir jou.
Ek is eerlik as ek sê dat ek nie 'n handwapen besit nie. Gee daarom net Somchem se inligting.
Ek is eerlik as ek sê dat ek nie 'n handwapen besit nie. Gee daarom net Somchem se inligting.
-
Danie Lombard .243
Re: Herlaai raad asb vir .357 Mag Astra 6" rewolwer
Alles in die hak Driepoot, heel leesbaar en verstaanbaar.
Rasmus, dankie vir jou verduidelik oor die krimp van die koeels. Soos jy verduidelik maak dit heel sin.
Rasmus, dankie vir jou verduidelik oor die krimp van die koeels. Soos jy verduidelik maak dit heel sin.