Page 1 of 1

Is dit genoeg?

Posted: Thu Mar 07, 2013 11:28 am
by Roger
Hi,

Ek wil net weet, ek het my Howa .375Ruger nuut gekoop. Ek het vir die eerste 15 skote na elke skoot die loop skoon gemaak. Is dit genoeg of moet ek dit nog doen? Vir hoe lank?

Dankie,
Roger!

Re: Is dit genoeg?

Posted: Thu Mar 07, 2013 11:38 am
by FHM
Roger gaan lees bietjie hierso - daar sal jy sekerlik jou vraag beantwoord kry glo ek ;)
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t ... et#p157393

Re: Is dit genoeg?

Posted: Thu Mar 07, 2013 12:15 pm
by Roger
Ok, dis maar basies wat ek gedoen het :-)

Dankie!

Re: Is dit genoeg?

Posted: Thu Mar 07, 2013 5:14 pm
by Herman Venter
Ek het die stappe gevolg tot by 20 skote..

Re: Is dit genoeg?

Posted: Thu Mar 07, 2013 6:00 pm
by grumpy
Watse scope en ringe het jy op? My lisensie is goed gekeur en nou wag ek net vir die kaartjie om te gaan haal en te midify!

Re: Is dit genoeg?

Posted: Thu Mar 07, 2013 6:08 pm
by Roger
Ek het Lynx mounts op gesit (staal). Ek het dit by GI wapens laat lapp en locktite. Toe sit ek my 308 se Lynx LX2 3,5-10*50 scope op. Hy is fixed parallax en 3,5" (87mm) eye relief.

Roger!