Page 1 of 1

Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:15 pm
by Scholla27
Goeie Middag my naam is Jacques. Ek woon in Centurion en ons het n plaas ook in die Thabazimbi omgewing. Ek besit n Remington 308, Winchester 30-06 en n bowtech boog. Ek hou van vark jag en sien uit na die jag seisoen wat begin.

Groete

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:16 pm
by Zack Benade
Welkom slangman

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:19 pm
by FHM
Zack Benade wrote:Welkom slangman

+ 1 ;)

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:20 pm
by Wildjagter
Lekker Scholla! Baie welkom en geniet hom :)

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:31 pm
by Riaan Beeslaar
Baie welkom en geniet dit, ook maar nuut aangesluit maar al baie lekker gelees

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:38 pm
by PWV
Welkom, Scholla. As mambaskieter het jy reeds jou merk gemaak!

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:42 pm
by Frederik
Welkom hoop jy geniet dit hier.

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 3:05 pm
by mr rey
lekker Scholla!

miskine moet jy maar jou naam na slangman verander soos Zack hierbo se

Welkom, ons wag al lank vir jou!

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 7:23 pm
by mariusr
Ja Nee ! welkom slangman!

Marius

Re: Dagse aan almal

Posted: Wed Mar 06, 2013 7:31 pm
by douw
welkom en geniet dit

groetnis
douw