Page 1 of 1

AANHANGSELS EN FOTOS

Posted: Wed Mar 06, 2013 10:17 am
by Grystoppie
Dagsê

Ek is nou wel n newbie op die forum, maar hoe des nardos maak ek die "images" oop. Links click, double links click, regs click enige click, geen kiekie.
What went wong. Help asb. :o

Dankie
Grystoppie

Re: AANHANGSELS EN FOTOS

Posted: Wed Mar 06, 2013 9:55 pm
by stan man
baie versigtig !!
party van die photo bucket links werk nie reg met die forum se nuwe formaat nie. as ek dit self bemeester het sal ek die geheim met jou deel.