Page 1 of 3
416 Rigby
Posted: Tue Mar 05, 2013 1:41 pm
by Alvar
Middag manne
Ek sien die laaste tyd steek daar meer bendes sy kop uit op die forum as op die Kaapse vlakte!
Nou wil ek graag weet, wie van julle op die Forum besit 'n 416 Rigby?
Persoonlik dink ek dit is een van die lekkerste gewere om in die bos mee te jag. Maak nie saak wat jy skiet nie, daai 400gr loop maar al te mooi!
Dankie
Alvar
Re: 416 Rigby
Posted: Tue Mar 05, 2013 2:50 pm
by ANDRIES
Ek is net so erg oor myne.
Re: 416 Rigby
Posted: Tue Mar 05, 2013 2:53 pm
by Alvar
Great!
So daar is darem 2 van ons!
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 5:26 pm
by iceman1982
Ek het nou net vir myne betaal...

Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 5:33 pm
by Marc
1. Alvar
2. Andries
3. Pine
4. Iceman
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 5:39 pm
by Marc
iceman1982 wrote:Ek het nou net vir myne betaal...

Baie geluk, ek soek foto's

Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 5:48 pm
by DWB
1. Alvar
2. Andries
3. Pine
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 6:29 pm
by iceman1982
DWB,
Dis Kopskoot s'n wat ek gekoop het.
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 7:26 pm
by Marc
iceman1982 wrote:DWB,
Dis Kopskoot s'n wat ek gekoop het.
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/whip.gif
Re: 416 Rigby
Posted: Wed Mar 06, 2013 9:02 pm
by Alvar
En so groei ons bende ook!!
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Mar 07, 2013 8:23 pm
by Marc
Dit kan onmoontlik nie al die 416'se wees nie

Re: 416 Rigby
Posted: Thu Mar 07, 2013 8:50 pm
by Rigby
Dankie DWB!
Kyk, daar is nie beter nie...
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Mar 07, 2013 10:05 pm
by Alvar
Soos hulle se, goeie goed is skaars!
Re: 416 Rigby
Posted: Thu Mar 07, 2013 11:58 pm
by immelmanw
DWB wrote:1. Alvar
2. Andries
3. Pine
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 1:09 pm
by MichielC
1. Alvar
2. Andries
3. Pine
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 2:05 pm
by DWB
Baie geluk Michiel! Het jy nou jou lisensie?
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 2:20 pm
by JVT172
1. Alvar
2. Andries
3. Pine
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 2:20 pm
by soundzmad
Wonderlik
Ek self het nie een nie maar help 'n maat, met sy herlaai werk op sy Rigby. Dit bly maar een van die roere wat my hand palems klam hou. Hoop ek sal op die draad van julle manne se herlaai data sien.
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 2:24 pm
by Stefan764
Man ek laai vir die 450 Rigby en ek gebruik die "liniaal-metode"
Jy moer die dop vol S365 en krap dan die oortollige dryfmiddel met n liniaal af. Druk n 500gr pil in en size hom.
Nous jy reg om te laat waai
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 3:34 pm
by MichielC
DWB, dankie, maar nee nog nie , in wording
Stefan dai klink vir my reg, GUTSY maar reg
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 4:39 pm
by Johan van Wyk
Sit Andrew Tonkin se naam op. Hy besit `n oorspronklike 1914 model op `n Oberndorf Magnum aksie, een van die eerste tien wat destyds uit die Rigby fabriek gekom het.
Re: 416 Rigby
Posted: Mon Dec 29, 2014 10:05 pm
by kopskoot
1. Alvar
2. Andries
3. Pine
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari

Re: 416 Rigby
Posted: Tue Dec 30, 2014 7:06 am
by Thunderhead
More, ek gebruik my Rigby van 1998 en is baie gelukkig met hom. Ek laai Barnes solids wat baie mooi werk, vir softs gebruik ek Speer African grand slam wat uitsteekend is. Ek sal aanbeveel jy laai S385 omdat hy die groot dop better vul en sagter op die skouer is asS365. My geweer het n tight chamber so ek kry 2400fps op minimum ladings. Ek laai altyd van onder af en gaan .5gr op tot dat ek die beste grouping kry.n 416 is n baie akkurate caliber as men die moeite doen.Koop vir julle n Past recoil shield en gebruik dit op die baan.416 is n groot geweer en sal jou seermaak as jy ladings toets van die bench af ek sit my Past op en kan lekker heel dag skiet sonder dat ek n flinch ontwikkel.
soundzmad wrote:Wonderlik
Ek self het nie een nie maar help 'n maat, met sy herlaai werk op sy Rigby. Dit bly maar een van die roere wat my hand palems klam hou. Hoop ek sal op die draad van julle manne se herlaai data sien.
Re: 416 Rigby
Posted: Tue Dec 30, 2014 12:21 pm
by Wouter Roets
kopskoot wrote:1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets(Sorry Pine

)
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari

13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
Re: 416 Rigby
Posted: Tue Dec 30, 2014 12:25 pm
by Pappabeer
So Pine was al die tyd jou alter ego Wouter? Jy kon seker baie .416 koeels koop met 20K?
