More menere
Ek is in Nylstroom volgende week op verlof en het gewonder of ek daar naby dalk 'n ou ietsie vir die pot gaan kan skiet. Weet julle dalk van 'n plek waar ek sal kan gaan? Ek sal graag net vir oggend of middag wil gaan stap en kyk of ek iets gejag kan kry, dagjag m.a.w. Ek het reeds hierdie plek gesien, enige iemand al daar gewees van te vore? http://www.donkerpoortsafarikamp.co.za/
Julle hulp word soos altyd waardeer.
Johan
Blouwildebees te Nylstroom vir geweerjag gesoek
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
-
Clinton3006
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed Jan 16, 2013 9:59 am
Re: Blouwildebees te Nylstroom vir geweerjag gesoek
More Johan, ek bly in nylstroom, ken n paar ander plekke ook, jys welkom om my to skakel: 0763803440. Groete Clinton
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Blouwildebees te Nylstroom vir geweerjag gesoek
Hi Clinton, ek bel jou na 12 vanmiddag. Dankie solank
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Blouwildebees te Nylstroom vir geweerjag gesoek
Gillie het al daar gejag daar is heelwat wild eienaar doen baie moeite om rond te ry jy skiet basies van die bakkie af en loop maar min sy dogters doen al die afslag ens!Sy pryse is net nou vir my te styf!
GROETE
Marius
GROETE
Marius
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Blouwildebees te Nylstroom vir geweerjag gesoek
Dankie vir die terugvoer Marius, soek nie juis bakkiejag nie. Clinton werk nog aan paar name en nommers vir my, sal maar besluit as ek al die opsies het.

