Watter tipe matryse vir 'n 7mm Rem Mag
Posted: Mon Mar 04, 2013 3:40 pm
Hi almal,
Ek is die trotse eienaar van 'n nuwe 7mm Rem Mag en terwyl ek wag vir die lisensie om te arriveer wil ek solank die herlaai toerusting begin aanskaf.
Watter matryse sal ek moet gebruik vir 'n magnum kaliber? Full length, S-type, Nek? Of is dit maar dieselfde vir nie-magnum kalibers?
en terwyl ek op die onderwerp is, watter kruit S385 of S365?, ek beplan om 150 - 160gr te gooi.
Ek hoor graag van julle.