Page 1 of 1

Skietposisies

Posted: Fri Mar 01, 2013 6:15 pm
by PWV
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=TrA5B8bKGGI[/youtube]

Ek probeer hierdie video oplaai. Weet nie of dit gaan werk nie
Let op die ou se sogenaamde sit-posisie oor die groot afstand..

Lyk my nie ek kry dit reg nie. Wouter HELP.....

https://www.youtube.com/watch?v=TrA5B8bKGGI

Re: Skietposisies

Posted: Sat Mar 02, 2013 12:14 pm
by Smiley
Oom PW baie moeilike skiet posisie wat die man probeer het, nog nooit tevore gesien nie. Dankie vir daai video clip. Neem aan daai is 'n 338 Lapua.