Page 1 of 1
Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:14 pm
by Gernie
Ek sien nou die op die internet, wil iemand nie asb die ou help nie.
http://www.junkmail.co.za/outdoors-and- ... s-24360271
Dink 'n goeie begin sal wees Sub A spelling....

Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:16 pm
by Silent Hunting
Ongelooflik. Hoop net nie iemand is slim genoeg om hom te bel nie.
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:25 pm
by Pitbull
Genugtig, kon net 'n paar woorde uitmaak.
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:32 pm
by PWV
Verseker nog nie Sub A geslaag nie en is dus buitendien te jonk om alleen met 'n geweer te speel.
Skande vir die Vrystaters!

Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:34 pm
by Silent Hunting
Oom Piter,
Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:47 pm
by FCLoretz
Ek reken, hy moet 'n paar klappe kry en dan maar weer begin briewe skryf. Selfoon het nie die man goed gedoen nie.
Daar is min dinge in die lewe wat my so irriteer as spelling. Ek weet dat spelling nie almal se sterkpunt is nie, maar die lid in die advertensie vat dit net te ver.
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:51 pm
by BLOK
Hey! hey! hey!, ek kan ook nie spel nie en ek het sub a geslaag.
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:53 pm
by FCLoretz
BLOK wrote:Hey! hey! hey!, ek kan ook nie spel nie en ek het sub a geslaag.
Ja, maar as ons jou stukkie skrywe hier vergelyk met die kokkenol op Junkmail se skrywe, dan het jy onderskeiding gekry
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:55 pm
by Eugene
Is daai nie Goose nie, kerels?

En as dit nie is nie, moet Goose hom nie dalk antwoord nie?
Goose kom in....!

Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:58 pm
by FCLoretz
Eugene wrote:Is daai nie Goose nie, kerels?

En as dit nie is nie, moet Goose hom nie dalk antwoord nie?
Goose kom in....!

Dit is seker goose se "CHINA"
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 3:15 pm
by PWV
Silent Hunting wrote:Oom Piter,
Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.
Ha..ha..ha..ha...'n Analfabeet wat by 'n treinvenster naby Henneman uitgeval het!
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 4:34 pm
by grumpy
Is dit hoe die duckies praat van Bloemies????
Jaco kom help jou gabbe met n jag in Bloem!! !!!!
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 4:51 pm
by Marc
Ooh $&&@$ DIT bly in Sasolburg, heeeeeeelp
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 4:54 pm
by ROBBIE1
Dink jy hy kan gehelp word Gernie? Weet nie watter boer so kerneels op sy plaas sal wil he nie, as hy so tos spel, hoe gaan hy skiet!!!!!!
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 5:01 pm
by ruger
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 5:02 pm
by Gernie
Aag nee sies mense....

Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 5:17 pm
by vlakvark1
As hy skiet soos hy spel dan is daar m@3rse fout. Hy sal als raakskiet behalwe wat hy moet skiet

Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Fri Feb 22, 2013 7:40 pm
by Danie Lombard .243
LIEWE OUERS! Dit is bitter swak. Ek is sprakeloos. Dankie Vader ek was in die tyd op skool toe die plank en rottang die in ding was op ons se agter stewe. Ek is nie eendag spyt oor my skool onderig nie.
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Sat Feb 23, 2013 9:48 am
by JohannHorn
Hehe dit kan net n STORMER suporter wees!!!
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Sat Feb 23, 2013 9:51 am
by JohannHorn
Silent Hunting wrote:Oom Piter,
Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.
Hy skiet en spel soos die stormers rugby speel!!! Hahaha
Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Sat Feb 23, 2013 4:20 pm
by PWV
JohannHorn wrote:Silent Hunting wrote:Oom Piter,
Hy kom van PTA af met 'n blou hemp. Kuier by sy ouma in die oue tehuis. Altans, dit moet so iets wees.
Hy skiet en spel soos die stormers rugby speel!!! Hahaha
Ja, die ou wat die Stormers laat verloor het, kom ook uit Gauteng!!

Re: Iemand nie asb die ou help nie...
Posted: Sat Feb 23, 2013 10:32 pm
by theedge
Hoop hy skiet biqi beter lol