dubbels so skaars soos hoendertande

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
wildeman
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun Mar 25, 2012 11:30 am

dubbels so skaars soos hoendertande

Post by wildeman »

Nou by die laaste BASA AJV die dom ding gedoen om met 'n dubbel te loop skiet... toe byt die bleddie gogga my raak!
Probleem is dit lyk of die serum vreeslik skaars is en die enigste agente wat dit verkoop reageer nie eers as mens hulle 'n e-pos stuur nie - besigheid moet goed wees daar in die laeveld?
As daar iemand op die forum is wat weet waar 'n man dalkies naby die medisyne kan verby loop sal ek dit waardeer.

wildeman
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: dubbels so skaars soos hoendertande

Post by THOMAST »

Hoe haastig is jy?
Kyk bietjie wat maak Ralph Badenhorst hier oppie forum, sommer na jou smaak ook.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: dubbels so skaars soos hoendertande

Post by Ralph Badenhorst »

Hi wildeman

Aangeheg is die link na ons dubbels

.470 Nitro Express
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=133&t=16457

THOMAST - jy is omtrent n goeie verkoopsman sal dit oorweeg om eendag vir jou n dubbel te bou vir al jou bydra

Groete

Ralph
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: dubbels so skaars soos hoendertande

Post by THOMAST »

;D ;D ;D ;D
Daars getuies, onthou!
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: dubbels so skaars soos hoendertande

Post by Ralph Badenhorst »

THOMAST wrote:;D ;D ;D ;D
Daars getuies, onthou!
;D ;) :-X

Groete
Post Reply