nuut en bly

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Andre
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm

nuut en bly

Post by Andre »

Hallo ek is Andre Botha.
ek woon in pta, hoor van die forum en is bly om nou deel te wees!
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
User avatar
mw
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm

Re: nuut en bly

Post by mw »

Baie welkom Andre, hoop jy geniet die forum net so baie soos ek, vertel tog vir ons wat se vuurwapens jy het en wat doen jy?

Groete
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: nuut en bly

Post by Pitbull »

Welkom Andre
Geniet dit hier saam ons,
Groete
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Re: nuut en bly

Post by PJB »

Andre baie welkom.
Nou kan jy saam ons op die baie nice forum wees.
Nou moet jy ook baie guns ens hier ook koop.
Lekker aand
Pieter
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: nuut en bly

Post by Marc »

Baie welkom Andre

Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons ;)

Mooi loop
Marc

PS Hoop jy het goeie goed gehoor van die forum, dat jy nou nie net hier is vir al die skinder nuus nie hahahahaa
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Andre
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm

Re: nuut en bly

Post by Andre »

Baie Dankie manne!

Nee het van die forum gehoor by my neef en besluit om dadelik deel te word!
Het nog nie gewere nie maar is in die proses om vir myself n 30-06 aan te skaf, het maar al die jare met vriende se gewere gejag! Nou tyd vir my eie roer!

Baie dankie
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nuut en bly

Post by PWV »

Welkom hier Andre. Moet net nie raad vra oor watter kaliber jy moet koop nie. Jy gaan so deurmekaar raak soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartie-boks.
Groetnis
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: nuut en bly

Post by andre007 »

Baie welkom. Nog n Andre. Hoeveel van ons is op die forum?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: nuut en bly

Post by egenis »

Welkom Andre!

Ons is bly jy is bly om hier te wees!
Post Reply