Page 1 of 1
begin lading vir 22 250 asb
Posted: Mon Feb 18, 2013 3:50 pm
by cassie_calvinia
wat is somchem se begin, en max lading vie 22 250, S335.
50gr koeels.
dankie
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Tue Feb 19, 2013 3:51 pm
by Vurkster
Cassie... eks ook op die oomblik besig met ladings...
Die beste wat ek kon kry was:
55gr sierra punte
S335 teen 31gr
My groepering is soos 'n R5 stuk op 100m.
Nog nie waar ek hom wil he nie maar 3 van my gate het mekaar gesny.
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Tue Feb 19, 2013 3:55 pm
by NEGE3
My Somchem boek se weer Begin 33,5 gr Maks 36 gr. ? met CCI 200 ontstekers.
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Tue Feb 19, 2013 4:05 pm
by cassie_calvinia
NEGE3 wrote:My Somchem boek se weer Begin 33,5 gr Maks 36 gr. ? met CCI 200 ontstekers.
dankie!
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Tue Feb 19, 2013 4:13 pm
by fredd
Cassie,
Die nuutste somchem boek sĂȘ weer begin by 28.7grein en max 31.9 grein (3589ft/sek) vir 'n 50 grein koel met S335.
Maar hulle blykbaar die nuwe syfers baie konserwatief gemaak.
Fred
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Tue Feb 19, 2013 4:29 pm
by NEGE3
My boek praat nog van sako en Federal doppe. Miskien gebruik hulle ander doppe in die boek wat jy het. Groete.
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Tue Feb 19, 2013 4:55 pm
by cassie_calvinia
nou wat nou?
ludwig kom in!
Re: begin lading vir 22 250 asb
Posted: Thu Feb 21, 2013 10:34 pm
by Ponkie
Cassie
"n Man wat al menigte 22-250 lope op jakkalse uit geskiet het, het my die dag toe ek my 22-250 koop gese... "ou Polla, hierdie gun skiet jy met 'n 55gr punt, jy skiet hom S335 kruit en jy laai iets tussen 34 en 34.5gr, en jy sal nooit sukkel nie." Ekt so gemaak, en dit werk! Glo my! Hiermee neem ek aam jou twist is standaard soos meeste van die 22-250's 'n 1:14?
Hoop jy kom reg.
Groetnis
Ponkie