Stywe nek kamers
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Stywe nek kamers
Hoekom vat jy nie 5 doppe en skil hulle nekke af na 0,0133" en kyk hoe werk hulle dan? Dop se nekwand is oor dik genoeg.
-
Zack Benade
Re: Stywe nek kamers
Ludwig
Ek is 'n voorstaander van stywe nekke omrede dit werk. Ek het Jerry se skrywe gelees en vind dit interesant. Ek sien dit egter as een persoon se sienning. Dis dieselfde as jy die top tien 1000 yard manne vat en vra hoe hulle hulle lope skoonmaak. Ek weet jy gaan minstens 5 verskillende antwoorde kry. Hou wat vir jou werk. My koeels op die 6BR was egter 'n bietjie te los. 'n Ander bushing het dinge baie vinnig verbeter.
Ek hou hierdie topic graag dop. Miskien leer ons almal iets.
Ek is 'n voorstaander van stywe nekke omrede dit werk. Ek het Jerry se skrywe gelees en vind dit interesant. Ek sien dit egter as een persoon se sienning. Dis dieselfde as jy die top tien 1000 yard manne vat en vra hoe hulle hulle lope skoonmaak. Ek weet jy gaan minstens 5 verskillende antwoorde kry. Hou wat vir jou werk. My koeels op die 6BR was egter 'n bietjie te los. 'n Ander bushing het dinge baie vinnig verbeter.
Ek hou hierdie topic graag dop. Miskien leer ons almal iets.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Stywe nek kamers
Ludwig, jy het nou 'n Ferrari, maar hy moenie bande opneuk nie en ook nie olie gebruik nie!
Vir die toepassing wat jy die geweer gebou het, nl langafstand skiet, is die kondisies nie altyd na wense nie. Stoffies kom in waar hulle nie moet in nie.
Ek persoonlik sal laaik van effens meer toleransies.
Skil dan die doppe af tot 0.0135" en kyk wat maak hulle. Hou op skil as dinge mooi loop.
Het jy jou doppe al uit gegloei/anneal?

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Stywe nek kamers
Ludwig
Wat meet n gevuurvormde dop de nek?
Reggie
Wat meet n gevuurvormde dop de nek?
Reggie
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Stywe nek kamers
Ludwig
Jy moet jou somme mooi doen want as jy jou doppe gaan verder skil na byvoorbeeld Thomas se mates gaan jou .310 bushing dalk nie genoeg neck tension (grip) gee nee.
Ek werk op jou meetings dat jy huidiglik .0016" neck tension het en dit sal verander na .0006" wat dalk gaan veroorsaak dat waneer jy by die baan kom sit jou koeels binne in jou doppe van die min grip. Met te min grip gaan jou koeels ook met elke stampie hulself verder seat. As jy single shot laai is dit nie n probleem nie maar uit n magazine uit kan dit vir jou kopsere gee.
Jy sal dis n stywer Bushing moet kry om jou tension te hou.

Reggie, Praat jy van ondervinding?
Met my eerste BR het dit gebeur. By die skietbaan het alles mooi gewerk maar as die patrone baie geskud het in die bakkie het baie punte begin insak.
Met my eerste BR het dit gebeur. By die skietbaan het alles mooi gewerk maar as die patrone baie geskud het in die bakkie het baie punte begin insak.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Stywe nek kamers
Zack my Pa het altyd vir my gese "Moet nie n vraag met n vraag beantwoord nie" Maar Zack is jy n speurder?
En JA Ondervinding
Reggie
En JA Ondervinding
Reggie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stywe nek kamers
Ludwig, ek is nou nie 'n "boffin" op hierdie gebied nie (eerder 'n "coffin"), maar ek het die volgende spesifikasies by Chris van Niekerk gekry vir my 7mm Tombi.Ludwig wrote:Dis nou die eerste keer dat ek laai vir 'n geweer met 'n relatiewe stywe nek dimensie, en ek wil graag bietjie inligting of raad kry van manne wat al hiermee te doen gehad het.
My 284W se nek dimensie is 0.315". 'n Gelaaide rondte se nek meet 0.312". Dit gee dus 0.0015" neck clearance per kant. Doppe se nek wande is gesny na 0.0138". Ek gebruik 'n .310" bushing.
?
Deursnee van kamer by nek van dop: 0.315"
Doppe se nekwande is gesny na 0.014"
Gebruik 'n .308" bushing - het aanvanklik 'n .310 bushing gebruik, maar koeels het te los ingegaan.
Groetnis
Pieter W.V.
-
Zack Benade
Re: Stywe nek kamers
Ek glo nogal in 'n chrony. Jy sal vinnig sien as daar verskille is.sommige skote waar die spoed aansienlik hoër is as die ander.
Ludwig, Gister aand het ek baie gelees oor neck tention. Die groot manne kan beslis nie hier ooreenkom nie.
My ondervinding
My punte was te los in die dop. (Gelukkig is ek nie die enigste persoon wat daarmee gesukkel het nie)
Punte se TOL het verskil van patroon tot patroon. My groepe en spoed was ook nie op std nie. Ek het begin rondspeel met verskillende buchings wat op die einde die oplossing was vir super aanvaarbare groepies. Speel en proewe is maar die beste oplossing.
Hierdie is ook een van die dinge waarin jy moet glo as jy dit doen. Om 'n verduideliking te soek by die top manne gaan jou mal maak want jy gaan ook 10 verskillende antwoorde kry oor hoekom en waarom. Die proof in die poeding is nog steeds by jou groepe.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stywe nek kamers
Ek sal moet gaan meet wat myne is, maar dit is taamlik styf. Ek kan ook nie sommer 'n koeel in 'n dop druk wat klaar geskiet is nie.
Op my Lapua doppe het ek iets soos 1 thou clearance in die rondte en op my Winchester doppe is dit dalk 2 thou. Ek het nog die meeste met die Winchester doppe geskiet en kry steed goeie akkuraatheid.
Persoonlik sal ek nie meer as 3 thou clearance wil he nie, maar minstens een thou of meer.
Op my Lapua doppe het ek iets soos 1 thou clearance in die rondte en op my Winchester doppe is dit dalk 2 thou. Ek het nog die meeste met die Winchester doppe geskiet en kry steed goeie akkuraatheid.
Persoonlik sal ek nie meer as 3 thou clearance wil he nie, maar minstens een thou of meer.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stywe nek kamers
Ek weet nie, dit is hoe min ek dit nog gebruik het. Ek het ook nog nie ordentlike primers in daai doppe probeer nie aangesien dit klein primers vat.
Ek wil juis begin met lading ontwikkeling vir die 123gr Nosler CC, sal net moet sien of ek CCI BR4 primers in die hande kan kry. CCI400 behoort ook seker te werk, maar dalk moet ek CCI450 probeer ... sal maar sien wat is in voorraad.

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stywe nek kamers
Lidwig
Ek het die links oor die 284 Win op die internet gekry, weet nie of jy dit al dalk gelees het nie maar kan
vir jou dalk intresant wees
groete
Flip
http://www.6mmbr.com/7mm284.html#284win
http://www.6mmbr.com/gunweek088.html
Ek het die links oor die 284 Win op die internet gekry, weet nie of jy dit al dalk gelees het nie maar kan
vir jou dalk intresant wees
groete
Flip
http://www.6mmbr.com/7mm284.html#284win
http://www.6mmbr.com/gunweek088.html
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stywe nek kamers
Lyk my net PMP primers is hier beskikbaar.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Stywe nek kamers
Ludwig
Ek hoop jy het my boodskap gekry. Dit wil voorkom jy het.
Frikkie
Ek hoop jy het my boodskap gekry. Dit wil voorkom jy het.
Frikkie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stywe nek kamers
Ek heg die foto aan van my teiken op 200 meter. Vier skote redelik goed en een weg. Ek glo ek het nie die skoot getrek nie. Kan dit wees dat my ES gespike is?
Wat kan ek probeer om dit reg te stel?
Groetnis
Wat kan ek probeer om dit reg te stel?
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stywe nek kamers
Ludwig
Die spoed was soos volg: 2732, 2722, 2728, 2720 en 2750.
Ek het die teiken eers gesien toe ek klaar geskiet het - was te ver om te sien waar ek elke skoot skiet.
Die spoed was soos volg: 2732, 2722, 2728, 2720 en 2750.
Ek het die teiken eers gesien toe ek klaar geskiet het - was te ver om te sien waar ek elke skoot skiet.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stywe nek kamers
Ludwig, ek het vanaand gou gemeet en my Lapua doppe het 1.5 thou clearance rondom.
'n koeel kan met hand geseat en uitgetrek word maar daar is genoeg grip om hom vas te hou in 'n dop wat geskiet is.
Nek dimensies:
0.296" kamer
0.293" gelaaide rondte
0.291" bushing
'n koeel kan met hand geseat en uitgetrek word maar daar is genoeg grip om hom vas te hou in 'n dop wat geskiet is.
Nek dimensies:
0.296" kamer
0.293" gelaaide rondte
0.291" bushing
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Stywe nek kamers
Ludwig
Annealing het meer voordele as net doplewe wat verleng word. Ek glo dit help ook om ES te verminder en 'n meer konstante release vd koeel te gee. Akkuraatheid kan ook verbeter.
Ek het een van daardie Annealing masjiene van Pieter gekoop en hom bietjie gemodifiseer sodat die dop onmiddelik afkoel as die vlam weg is. Annealing gaan baie vinnig - 12 sekondes per dop op my stelsel.
Om al die moeite te doen soos nekke te sny en dan net so 4/5 skote per dop te kry is nie lekker nie!
Jy is baie welkom om by my te draai as jy ooit deur Warmbad ry, ek is 5 km buite die dorp. Bring jou doppe saam, ons anneal dit en dan kan jy die voor/na effek toets.
lees gerus die gedeelte oor annealing in die middel vd bladsy - http://www.6mmbr.com/gunweek092.html
Groete
Jan

Chrisjan
Re: Stywe nek kamers
Hi Ludwig,
Op my gewese Ackley en my Dasher is die nek van die kamer so styf dat ek ook nie die bullet terug kan druk as die dop klaar gevuur is nie.
Ek ruil dit vir niks, onhou ook dat ek 'n non turn kamer skiet.
Ek glo dat dit my ES af bring, goeie concentricity gee en dat my doppe min werk. My ES sal onder 10fps wees as ek die week my geweer van Andries af kry.
Ek jag, jakkals en bobejaan met hulle en stof was nog nooit 'n probleem nie. Ek loop met ronte in die kamer maar bolt handle altyd op/oop.
Groete
Chris