Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Feb 18, 2013 10:53 am
by Grystoppie
Dagsê mede loodgooiers

Ek heet amptelik as Julius Meyer en woon in Doornpoort Pretoria.
Jag loop dik in die are, en gebrande kruit ruik darem maar lekker.
Terloops op die forum afgekom terwyl ek na 222 doppies gesoek het, en baie interessante gesprekke en inligting hier van belang.
My arsenaal kleilatte bestaan uit n .22 winchester aksie, 222 Rem, 375 H&H Mag en 357 Mag.

Groetnis

Julius

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 18, 2013 11:23 am
by Pitbull
Welkom Grystoppie

Hou van jou arsenaal, geniet dit hier saam ons.

Groete
Henno

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 13, 2013 4:12 pm
by LongWolf
Grystoppie

welkom ek self is nog nuut hier en maak noggie n week vol nie,
maar jy is reg - hier loop die kennis dik rond.

geniet dit.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 13, 2013 4:43 pm
by Marc
Baie Welkom

Ek glo jy gaan dit geniet hier saam met ons, is verseker op die regte plek om inligting te bekom ; )

Mooi loop
Marc

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 13, 2013 5:21 pm
by Silent Hunting
Julius,

Welkom. Nie eens geweet jy is op die forum toe ons besigheid gedoen het nie. Glo jy sal dit baie geniet.

Hoe loop jou 222?

Groete,

Henk

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 13, 2013 5:30 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 13, 2013 9:17 pm
by Andre
Baie welkom

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Mar 13, 2013 9:56 pm
by Johan Reyneke
Julius

Baie welkom en geniet

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Mar 18, 2013 8:05 am
by Grystoppie
Baie dankie manne. Nooit te oud om nog inligting te verwerk nie. Wat ek baie waardeer is die opregtheid waarmee n mens hier verstaanbaar reggehelp word.
@ Henk. KD op en sal hierdie naweek gaan lood gooi en laat weet.

Groetnis