Page 1 of 1

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 7:51 am
by Gerhard
Sjoe,

R7500 vir n 5 dag jag net vir n jag voertuig + R830 n spring bok.

So n tipe van jag is ongelukkig ver bokant my jag budget.

Hoop jy kry darm n jagter of twee.

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 8:02 am
by BRNO (Pierre)
Gerhard wrote:Sjoe,

R7500 vir n 5 dag jag net vir n jag voertuig + R830 n spring bok.

So n tipe van jag is ongelukkig ver bokant my jag budget.

Hoop jy kry darm n jagter of twee.
Help my gou met jou wiskunde asb. Ek oorweeg so n trip volgende jaar, maar teen daai prys sal ek ook nie kan saamry nie.

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 8:13 am
by Carl
Nee man Gerhard ek kry minder ;)
R2000/jagter per dag
-350 Verblyf
-375 Voertuig
= R1275
12/5=2.4 Bokke per dag
R531.25 ’n Bok?
En dan is daar ander kostes dis omtrent R500 'n bok 8)

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 8:50 am
by Gerhard
Carl wrote:Nee man Gerhard ek kry minder ;)
R2000/jagter per dag
-350 Verblyf
-375 Voertuig
= R1275
12/5=2.4 Bokke per dag
R531.25 ’n Bok?
En dan is daar ander kostes dis omtrent R500 'n bok 8)
Hoe werk jou somme...

Is Maandag oggend man ek is bietjie stadig. ;D

Hy het mos gese: Geen prys sluit kos, drank en permit kostes in nie

Ek het na die paket verwys:

48xspringbokke
5xjag dae
R40 000

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 9:04 am
by Eugene
Dit werk op R833.33 'n bok uit, maar die jagvoertuig en die verblyf is ingesluit by die prys! As jy dus verblyf op die normale tarief van R 350 vat @ 4 jagters vir 5 dae, dan is verblyf alleen R 7000-00. Die jagvoertuig teen normale tarief van R 1 500-00 per dag is R 7 500-00. Met ander woorde die bokke is in werklikheid net R 531-00 elk (40 000 - 7000 - 7500 = 25500 / 48)

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 9:11 am
by Carl
+1, Noordwes kan somme doen ;-)

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 9:14 am
by Gerhard
Ag dankie tog...

Noord Wes is wakker vanoggend...

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 9:18 am
by Eugene
Gerhard wrote:Ag dankie tog...

Noord Wes is wakker vanoggend...
Een van die dae, sal jou pos soos volg lees: Die Kotanete is wakker vanoggend.... :(

Re: Namibies pakkette

Posted: Mon Feb 18, 2013 2:13 pm
by BRNO (Pierre)
i-HUNT wrote:Sjoe, van die manne sukkel met die somme! Die pryse is bitter billik siene dat als ingesluit is behalwe kos en drank en permitte
Wat kos die permitte waarvan jy hier praat?