Page 1 of 1
Skootplasing!
Posted: Sun Feb 17, 2013 9:32 pm
by mariusr
Vir die jong en nuwe jagter!
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 6:05 am
by Andrew Leigh
Nog
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 6:06 am
by Andrew Leigh
Duplikaat!
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 6:34 am
by Johan Nel
Dankie manne,
Het julle dalk een van 'n blesbok. My seun en dogter gaan hierdie jaar saam jag en hulle sal 'n rooibok of blesbok mag skiet elk. Ek wil die skootplasing en die 'vitals' mooi by hulle inprent. Ek het 'n blesbok en rooibok teikens, vir daardie voorbereiding.
Groete,
JHN
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 8:30 am
by Geno
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 9:49 am
by mariusr
Geno gee die jong en nuwe jagter ook nou kans op die drie grotes! Moes eintlik by gese het maar "ervare jagter"!
Groete
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 11:15 am
by Johan Nel
Dankie Geno
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 12:07 pm
by tripodmvr
Johan Nel wrote:Dankie Geno
Wil saamstem - daardie is nou "grênd fouties". Hulle afgelaai en gebêre vir junior opleiding.
Re: Skootplasing!
Posted: Tue Feb 19, 2013 1:06 pm
by DanieDegenaar
Johan Nel wrote:Dankie manne,
Het julle dalk een van 'n blesbok. My seun en dogter gaan hierdie jaar saam jag en hulle sal 'n rooibok of blesbok mag skiet elk. Ek wil die skootplasing en die 'vitals' mooi by hulle inprent. Ek het 'n blesbok en rooibok teikens, vir daardie voorbereiding.
Groete,
JHN
Hier is een van 'n blesbok. Nie foto nie, maar kan dalk help.
Groete
Danie
Re: Skootplasing!
Posted: Fri Apr 04, 2014 12:16 pm
by tau
Ag manne so vlak voor die jagseisoen Kom ons wys weer waar jy die bok sal skiet. Help die nuwe manne en leer die oues iets nuut.
EK sal begin met hierdie Swartgesig Meerbokke
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Rooibok1_zps83e4e100.jpg
Re: Skootplasing!
Posted: Fri Apr 04, 2014 12:22 pm
by mariusr
Rooibok kan jy maar hoog skiet! Net daar waar lig na donker verander agter die blad!

Re: Skootplasing!
Posted: Fri Apr 04, 2014 12:50 pm
by Capt. Yoda
Ek het nooit regtig besef n rooibok se hart sit so ver voor nie
Re: Skootplasing!
Posted: Fri Apr 04, 2014 1:03 pm
by VdWalt
Capt. Oblivious wrote:Ek het nooit regtig besef n rooibok se hart sit so ver voor nie
Ek glo hy sit verder terug.
Re: Skootplasing!
Posted: Fri Apr 04, 2014 1:04 pm
by mariusr
Capt. Oblivious wrote:Ek het nooit regtig besef n rooibok se hart sit so ver voor nie
Dink daai foto is so bietjie te veel na voor?

Re: Skootplasing!
Posted: Fri Apr 04, 2014 1:15 pm
by Capt. Yoda
Ok dan maak dit bq meer sin
Re: Skootplasing!
Posted: Sat Apr 05, 2014 8:03 am
by tau
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/rooiboooook_zps000edc1e.jpg
Re: Skootplasing!
Posted: Sun Apr 06, 2014 7:48 am
by HennieC
Met boogskiet het ek geleer op met die voor been en 'n derde van die lyf van onder af as hulle mooi plank dwars staan. As die dier bietjie dwars staan mik tussen die voor bene deur en nog steeds 'n derde van onder af.
Hierdie posisie skiet jy die slagare bo die hart af en tref die onder punte van die longe.
Indien jy bietjie hoog mik skiet jy deur die longe en bietjie laag is dit deur die hart.