Page 1 of 1
Remmington 222-50 doppe
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:32 am
by JohanvB
Op soek na Remmington 222-50 doppe vir 'n pĂȘl...kry dit net nie in die Kaap nie..
Kan iemand dalk help asb?
Dankie
Re: Remmington 222-50 doppe
Posted: Mon Feb 18, 2013 10:54 pm
by Izak H
Naand Noors
Ek het laas by Kloppers in Bloemfontein gekry
Izak H
Re: Remmington 222-50 doppe
Posted: Tue Feb 19, 2013 7:57 am
by Beyers
Wildman GRT
nul ag 2 773 drie drie 0 2
Nosler doppe
Re: Remmington 222-50 doppe
Posted: Tue Feb 19, 2013 8:36 am
by shooter
Dagse. Ek het vir jou lapua doppe beskikbaar. Prys R1200
Re: Remmington 222-50 doppe
Posted: Fri Feb 22, 2013 7:40 pm
by cg rossouw
Probeer Humansdorp Kooperasie, 042 2951501, lapua, was onder R1000 gewees.
Re: Remmington 222-50 doppe
Posted: Fri Feb 22, 2013 7:54 pm
by Johan22
kom reg met die kaliber dit is 22-250