Page 1 of 1

"Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 7:35 am
by henried
Ek het gisteraand my pakkie van Petrie gekry, man die hemp het mooi gekom... ;D

Die klere wat ek wou gehad het is nie vir jag nie maar wel vir visvang, van sout en see tot die Vaal en sy snot...

Die materiaal is die tactical SPF30+, die hemp en broek. Die broek kan dan ook van 'n langbroek na 'n burmeda short verander.

Pryse is baie beter as in die winkel en op die oog kan dit met Columbia vergelyk word, sal sien wat die tyd aan die produk doen.

Weereens baie dankie... ;D

Re: "Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 7:43 am
by Eugene
Nou maar sit bietjie 'n foto en pryse hier! Ek sal ook belangstel!

Re: "Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 7:47 am
by henried
Dis als op sy web site.

Re: "Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 7:56 am
by GreyGhostGear
More Henrie,

Van die sout en see kan ek getuig, maar daar met die "Vaal en sy snot" is jy op jou eie ;D ;D

Die langmou, oprol mou Technical hemde is R330.
http://www.greyghostgear.co.za/technica ... eve-shirt/

Kortmou R260.

Die Technical langbroek wat dan afzip in 'n Cargo short lengte is R350.

Die produkte is gemaak in SA en is maar plus minus die helfte van die pryse van die groot name.

Groete,
Petrie.

Re: "Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 8:02 am
by DWB
Lyk baie spoggerig!!!!!!!!!!!

Re: "Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 8:07 am
by Marc
Dit lyk bakgat Petrie ;)

Re: "Grey Ghost Gear" in die water

Posted: Wed Feb 13, 2013 9:04 am
by henried
Hier is 'n foto van die broek: