Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Marc
Hero Member
Posts: 5966 Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Post
by Marc » Tue Feb 12, 2013 2:58 pm
Ja nee boeta, as meer wil afbyt as wat jy kan kou moet jy maar die pakslae vat wat jou kant toe kom
http://www.liveleak.com/view?i=1df_1360656620
Dankie Vlakkie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
grumpy
Hero Member
Posts: 2772 Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Post
by grumpy » Tue Feb 12, 2013 7:51 pm
Sy horing reg deur die krok!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dis nie n speelmaat daai nie!! Ek dog ek het n slegte humeur!!!!
Eugene
Hero Member
Posts: 6027 Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Post
by Eugene » Wed Feb 13, 2013 8:46 am
The Black Death is nie jou maat nie en hulle kyk uit vir mekaar....!
Dink ek sal maar volgende jaar gaan buffel skiet met die boog....
Aim small, miss small
Marc
Hero Member
Posts: 5966 Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Post
by Marc » Wed Feb 13, 2013 9:10 am
Sorg net dat jy 'n Krok saamvat vir "back-up"
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Lourens Potgieter
Hero Member
Posts: 883 Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Post
by Lourens Potgieter » Wed Feb 13, 2013 9:41 am
Eugene, vat vir Grumpy saam vir backup, en Blok met sy .204.......
grumpy
Hero Member
Posts: 2772 Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Post
by grumpy » Thu Feb 14, 2013 4:45 pm
Ek sal hom kyk oog tot oog!!! Hy sal maar om draai en weg loop as hy weet wat goed is vir hom!!!
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Feb 14, 2013 4:51 pm
Deeg wrote: Eugene, vat vir Grumpy saam vir backup, en Blok met sy .204.......
Virseker ek kom help graag, sal ook Crocs aantrek vir decoy as hy besluit om te storm
Ons weet mos as jy hoom nie dood kry nie sal die 204 beste backup wees. "
SPEED KILLS "