More manne
Ek kyk daarna om 'n 160gr Tipped Barnes X Tripple Shock te laai in my 8x57. Het enige iemand al die koeels gelaai in hulle 8x57?
Ek laai oor die algemeen 200gr Nosler Partitions voor 44.5gr S355. Ek sien die Barnes en die Nosler is amper ewe lank. Sal dit dan veilig wees om so om en by die 44.5gr te begin laai en kyk wat maak hulle in terme van druk en groepering?
Dankie
Alvar
160gr Barnes X vir 8x57
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 160gr Barnes X vir 8x57
Is jou 8mm 'n .323" of .318" kaliber?
Indien .323" hoort daai te kan werk. Met S335 (45gr lading) kry ek so 2500fps met 196gr Hornady Interlocks
Wat is jou spoed met die Noslers?
Indien .323" hoort daai te kan werk. Met S335 (45gr lading) kry ek so 2500fps met 196gr Hornady Interlocks
Wat is jou spoed met die Noslers?
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: 160gr Barnes X vir 8x57
Dit is die .323" kaliber.
Die Noslers loop so 2440fps.
Die Noslers loop so 2440fps.
