Somchem tabel .308 150gr TSX

Post Reply
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Somchem tabel .308 150gr TSX

Post by Drenalinjunkie »

Middag Manne,

Kan iemand miskien help. My vriend se Somchem boekie dui nie n lading aan vir S335 met n 150gr Barnes TSX koeel in n .308 nie.

Ek sal dit wardeer as iemand die aanbevele min en maksimum kan aandui.

Baie dankie
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: Somchem tabel .308 150gr TSX

Post by uitenwaj »

Drenalinjunkie.

Ek het dieselfde probleem ondervind en toe begin eksperimenter met dit deur na die barnes x data wat meer agtertoe in die boekie is te kyk. Al my data is ongelukkig by die huis en ek sal eers more daar wees dan sal ek dit vir jou stuur wat my min en max ladings was met fps ook.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Somchem tabel .308 150gr TSX

Post by Gerhard »

Ek het S355 in die 30 06 gelaai vir die 150gr TTSX.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Somchem tabel .308 150gr TSX

Post by tripodmvr »

Die nuwe waardes van S335 maak dat 'n lae lading reeds druk toon. Met 40gr S335 word 'n spoed van 2800vps met 22duim loop voorspel. Ek sou aanbeveel dat jy by 36gr begin en dan skote skiet om kalibrasie moontlik te maak. Spoed is 'n moet. Moet nie die max spoed oorskry nie.
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: Somchem tabel .308 150gr TSX

Post by uitenwaj »

Drenalinjunkie hier is die data waarvoor jy gevra het. Dit is met 'n 308 22" loop met 1:10 twist geskiet.

Gebruik die ladings met jou eie diskresie en risiko en werk nogsteeds van die min op na die maks lading in 0.5gr stappe en hou die hele tyd dop vir druk aan gesien gewere verskil van mekaar en wat vir my werk nie noodwendig vir jou gaan werk nie en die lott kruit wat jy het en ek het kan ook verskil.

Barnes 150gr tsx
TPL - 71,5mm
S335 Die spoed is n gemiddelde fps uit gewerk met 5 patrone op elke lading
37gr = +-2240 fps
37,5gr = +-2280 fps
38gr = +-2330 fps
38,5gr = +-2360 fps
39gr = +-2380 fps
39,5gr = +-2420 fps
40gr = +-2480 fps
40,5gr = +-2550 fps
41gr = +-2600 fps
41,5gr = +-2630 fps

Op 41,5gr het ek begin druk tekens sien en net een patroon geskiet en toe onmiddelik op gehou.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Somchem tabel .308 150gr TSX

Post by Drenalinjunkie »

Dankie almal.

Ek het die data aangestuur na my vriend toe.
Post Reply