Kalahari rooi duine jag plek
Posted: Sun Feb 10, 2013 4:44 am
Manne
Ons gaan 13 tot 17 Mei in die Kalahari jag (Askham omgewing), van die manne wat altyd saam gaan kan dit nie maak nie, so ons het dus nog plek vir n paar manne.
Ek het die ook onder jaggeleendhede gepos http://jaracal.com/viewtopic.php?f=85&t=18557
Laat weet maar as julle meer info soek.
Jaco