Page 1 of 1

Babers op kunsaas...

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:24 am
by marno
Ons was die naweek bietjie na ons plek toe op die Vaal. Die babers was lekker aktief.

Ek het sommer met my karp dip stok en klein loodkoppie gevang. Die klopstok was in die hatch net vir ingeval.

Daar is hordes babers nou en sorg vir lekker pret. Swem heeltyd met hulle snorre bo so jy dip net daai loodkoppie op die snorre dan is jy in vir lekker fight.

Re: Babers op kunsaas...

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:25 am
by marno
Lekker..

Re: Babers op kunsaas...

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:55 am
by SV MAD (Henk)
Welgedaan Marno, Jy looi hulle omtrent hoor!

Re: Babers op kunsaas...

Posted: Mon Feb 04, 2013 9:04 am
by Gregvzyl
Lekker Marno, 'n paar mooi snorre wat jy daar beet het.

Re: Babers op kunsaas...

Posted: Mon Feb 04, 2013 9:25 am
by Eugene
Mooi Marno! Daar is darem niks lekkerder as 'n baber wat 'n loodkoppie vat nie! :)