Page 1 of 1

Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Sun Feb 03, 2013 1:33 pm
by Evert
Boogjag plaas na Barokalalo dam 120km vanaf PTA so dagjag ok moontlik
Boogjag aleenlik wild is in n baie goeie kondisie.
880ha 9 ground blinds, walk en stalk ook moontlik.
Slegs Manlike diere te jag tot en met begin van Mei maand.
Verblyf in Chalets met eie braai area of braai area by swembad.
Dag fooie R350
Rooibok Ram R1500
Blouwildebees Bul R3500
Kudu bul R7500
Eland bul R8000
Nyala bul R9000
Rooiharbees Bul R3500
Waterbok Bul R6500
Vlakvark Beer R1000
Zebra R5500

Vir fotos kan julle my PM

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Sun Feb 03, 2013 1:37 pm
by Herman Venter
Sou lekker wees maar daai pryse is biki styf vir my...

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Sun Feb 03, 2013 2:37 pm
by Gert Odendaal
Pryse vir Rooibok ram is R1500 ...is dit dan `n trofee ram? Of maak horinglengtes nie saak nie? Prys sluit dus enige horing lengte in? Ek hoor graag...

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Sun Feb 03, 2013 4:27 pm
by Evert
Hi Gert

Die pryse is vir enige ram, geen trofee pryse nie. So vir n 24" ram bly dit R1500.

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Mon Feb 04, 2013 6:17 am
by egenis
More E-bird


Het jy dalk paar sneppies wat ons kan sien of dalk website vir die plaas?


Eugene

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Fri Feb 15, 2013 10:27 am
by Evert
Hier is so paar fotos
By die kamp
Image
Image
Van die Blinds
Image
Image
Uit Die Blinds uit
Image
Mooi eland Bul jamer vir die swak kwaliteit
Image

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Fri Feb 15, 2013 11:44 am
by Roger
Mooi plekkie, maar ek voel ook pryse biejtie styf.

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Fri Feb 15, 2013 11:47 am
by Eugene
Die pryse is beslis nie verniet nie, maar as jy dink aan die gerief en hoe naby dit aan Pretoria is en wat die addisionele kostes jou gaan kos om ver te ry, is van daai pryse nie so sleg nie! Ek het al baie hoër pryse vir Elande gesien!

Re: Boogjag geleentheid- Barokalalo

Posted: Tue May 28, 2013 5:15 pm
by Daniel J
Hou van Rooihartbees prys