Page 1 of 1

Vervanging van Prochrono skerm???

Posted: Fri Feb 01, 2013 12:21 pm
by LUAN
Manne is daar enige plek wat skerms verkoop vir die chronies? Ek het een wat se skerm nou so bietjie swart is en moet reg gemaak word. Ek wil nie die hele blerrie chrony vervang nie asb dit kos geld :(. Oom Kassie by S&O kan my nie help. Of is daar plekke oorsee wat ek kan koop? asb help

Re: Vervanging van Prochrono skerm???

Posted: Fri Feb 01, 2013 12:26 pm
by FCLoretz
Vat die chrony na 'n elektronika reg maak, laat hulle net die LCD skerm vir jou vervng. Hulle sal hom moet oopmaak om te kyk of hulle dieselfde soort skerm het.

Re: Vervanging van Prochrono skerm???

Posted: Fri Feb 01, 2013 12:38 pm
by tripodmvr
Google prochrono en jy behoort die vervaardiger se details te kry. Stuur hulle 'n e-pos en kyk of hulle jou kan help.

Die swart word is deel van Afrika se probleem.