Page 1 of 1

Nuwe sneller vir 303

Posted: Wed Jan 30, 2013 7:31 am
by Naasp
My 303 se sneller trek sag vir die eerste trek en dan hard die laaste trek voor die skoot klap. Kan ek n Nuwe sneller insit wat sagter of gladder trek? Waar kan ek dit doen, ek Bly in Fourways Johannesburg

Re: Nuwe sneller vir 303

Posted: Wed Jan 30, 2013 8:22 am
by tripodmvr
Thor ingenieurswerke kan moontlik soiets maak. Die snellers van 303's is vir oorlog toestande gebou. 'n Bietjie poleerwerk kan dalk dit verbeter. Vra eerder 'n kundige om the help.

Re: Nuwe sneller vir 303

Posted: Wed Mar 13, 2013 7:36 am
by hennief
Ek het vir my 6mm wat gebou is op 303 aksie nuwe sneller gekoop by Thor Engineering in Pretoria.
Het nie meer hulle nommer nie, maar jy sal regkom op Google. Groot verskil gemaak!

Re: Nuwe sneller vir 303

Posted: Wed Mar 13, 2013 10:52 am
by LongWolf
Die manne het goeie werk al vir my gedoen.

Hulle is in Centurion.

Re: Nuwe sneller vir 303

Posted: Wed Apr 24, 2013 8:24 am
by Alwyn
Naasp

Het jy al reg gekom met n sneller?

Re: Nuwe sneller vir 303

Posted: Wed Apr 24, 2013 8:30 am
by LUAN
Ek sien jy bly in Fourways bel bietjie die man hy het self n .303 en kan baie dinge doen. Kevin 0766031841