Page 1 of 1
Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 9:28 am
by mariusr
Wat sal julle manne se is noodsaaklik om te he vir die jagter en skuts!
Hiers is my moet he!
Handwapen 9mm par
Haelgeweer 12boor
Gewere:
22lr
243
30 06
9,3x62
Natuurlik windbuks!vergeet!!
Sonder hulle is ek verlore!wat is julle keuses!
Groete
Marius
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 10:02 am
by tripodmvr
Onder sal jy sien wat ek in my besit het. Speel lekker met almal van hulle. Het nou van klein na groot in effens kleiner stappe as jy. Altyd lekker om 'n nuwe kaliber te toetsbestuur.
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 10:36 am
by Swys14
airgun (oefen)
.22LR (oefen)
9mmP
25-06
30-06
375H&H
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 10:42 am
by Chris Swart
Windbuks (Hatsan)
.22 (Anchuts)
.308Win (Enfield Aksie)
.375 Ruger (Howa)
12Boor (Enkelloop)
9mmS (Beretta Pistool)
Moet nog plan maak vir 'n .22Hornet of .223 en 'n .40 Pistool (verkieslik 'n Glock23)
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 10:50 am
by Musgrave
Swys14 wrote:
airgun (oefen)
.22LR (oefen)
9mmP
25-06
30-06
375H&H
Hierdie lyk vir my reg...
Ek sal net die volgende bylas:
`n windbuks
`n lekker O/U 12 boor
`n .44 mag rewolwer.
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 10:59 am
by mariusr
Sien al klaar die .22LR is 'n moet he met 12boor op sy hakke!
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 11:17 am
by Roger
Dis wat ek aan die einde van die dag wil he:
.22LR
.25-06
.308Win
.375Ruger
12GA
9mm CZ75
.50cal Muzzel loader
5.5mm Airforce Condor
.177 HW50s

Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 11:25 am
by BLOK
Hier is hoe my versameling behoort te loop trek darem nou al so halfpad
Windbuks - Het reeds
204Ruger - Het reeds
243Win - Het reeds
300H&H - Het reeds
416 of 450 Rigby - Nog so jaar of twee
En dan die laaste een of ander 6.5 kaliber spesifiek gebou vir langafstand skiet, die volgende projekkie op die lys
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 3:14 pm
by Chris Swart
Piet-Skiet wrote:
As jy 'n 40 wil he bly weg van 'n glock of for that matter eenige 40 wat 'n omgeboude 9mm is. Koop 'n 40 wat ontwerp is as 'n 40.
Piet
Ek sien jy het 'n paar .40s Hoekom sê jy bly weg van Glock?
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 4:37 pm
by Dippies
Alles Brno K98
windbuks
.22lr
.223
7x64
.375
Dis my speelgoed en geniet hulle baie
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 8:39 pm
by PWV
15 mm Kettie

windbuks
.22
7 mm Tombi Mk1
.22 Mini Magnum rewolwer
.38 Llama special
Vir jag en vir ongewende 'goed' wat in my kom, sal dit my behoeftes bevredig.
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 9:36 pm
by mw
.22 Hornet
.25-06
300 wm
12 boor haelpomp
9mm beretta
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 9:45 pm
by Hein M.
Piet-Skiet wrote:
As jy 'n 40 wil he bly weg van 'n glock of for that matter eenige 40 wat 'n omgeboude 9mm is. Koop 'n 40 wat ontwerp is as 'n 40.
Die FBI dra 40S&W Glocks

Hoekom?
Hein M
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Tue Jan 29, 2013 11:15 pm
by JPS
swys,
Jou collection lyk reg
Kyk onderaan vir myne.....

Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Wed Jan 30, 2013 3:23 pm
by Chris Swart
Dankie Piet
Ek is nie van plan om binne kort een te koop nie, maar ek sal bietjie meer navorsing doen voor ek koop.
Groete
Chris
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Wed Jan 30, 2013 3:48 pm
by jamalley
Behalwe vir die .375 H&H waaroor ek droom dink ek my speelgoed is reg, soos op my profiel gelys.
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Thu Jan 31, 2013 7:57 am
by Martin Marais
Gamo CFX .177
.22LR Brno
.22Hornet Brno
223 Howa Varmint
308 Krico
12BR AYA enkelloop
Re: Tipe van wapens en kalibers
Posted: Thu Jan 31, 2013 8:22 am
by Geno
As ek die jackpot slaan, sal my ideale arsenaal sal so lyk:
.20 Cal Airforce Condor
5x35 SmC (Stiller Predator aksie, Krieger loop, McMillan kolf)
6.5x284 (Selfde platvorm as bo)
7mm WSM (Selfde platvorm as bo)
.338 Edge+p (Defensive Edge Canyon Rifle)
.416 Rigby (Dakota model 76 Safari)
Benelli M2 Field 12Ga
FN Five-seveN 5.7x28
Dassie tot dinosaur, daai gunne skiet alles, oral!