Page 1 of 1

Afset vir Wildsvleis

Posted: Mon Jan 28, 2013 9:13 pm
by Andr? Gous
Soek n afset vir n klompie Blesbokke in die Reitz omgewing.
Weet iemand dalk van n slaghuis of iemand wat dalk belang sal stel.
Dit sal die eerste week in Mei beskikbaar wees.

Re: Afset vir Wildsvleis

Posted: Mon Jan 28, 2013 10:26 pm
by Berg-Bewer
Hallo Andre

Hoeveel is 'n klompie, sal jou dalk kan help?

Groete Ben Bruwer

Re: Afset vir Wildsvleis

Posted: Tue Jan 29, 2013 7:52 am
by BLOK
Andre

Gee my n pm met die hoeveelhede en prys wat jy in gedagte het, miskien kan ek jou ook help.

Blok