A TOP attorney who specialises in firearms matters is to sue the police for damages following his arrest on charges of defeating the ends of justice last Friday.
Martin Hood has consistently over the years been a thorn in the side of police on issues relating particularly to the Firearms Control Act, the need for gun owners to re-apply for their licences and the shambles at the Central Firearms Registry.
He is the legal representative of the South African Gun Owners’ Association.
Mr Hood said on Sunday: "I represent a client who reported the loss of his firearm when he was mugged. My client is a professional (a practising psychologist) who wanted me to prepare his statement for lodging with the South African Police Service (SAPS), because my client had heard a number of reports that the SAPS automatically arrest and charge people for negligent loss of a firearm irrespective of the circumstances. I might add that my experience is similar too.
"When my client went to lodge the statement with one of my junior attorneys, he was harassed and intimidated by the detectives at Fairland police station. Fortunately, my junior attorney managed the situation and they withdrew in good order."
He explained that after that the police contacted his client requesting further information and when "he went down to the police station to give them further information and he was again bullied and harassed by the investigating officer and the lieutenant in charge of detectives at Fairland police station".
Mr Hood said he arranged with the investigating officer to meet him at the station last Friday morning to find out what further information was needed.
"I spoke to the investigating officer who wanted to know where my client was and I indicated that it had not been discussed that he would be present. I asked the officer what information was necessary and he could not or would not tell me.
"The situation deteriorated to a point where I was accused of shielding my client and a statement was made on a number of occasions, including in the presence of two of my attorneys who I summonsed to be witnesses, that my client had no constitutional rights and that he was obligated to comply with the request for information by the SAPS even if it meant incriminating himself.
"The situation deteriorated to the extent where I was arrested for defeating the ends of justice, because I would not bring my client to the police station and because I indicated that my client would not provide any further information unless I had the opportunity of discussing it with him."
Mr Hood said the police believed that everybody was obliged to make statements, even if that meant they could incriminate themselves and that they had to do so without legal representation.
"This is an abuse of the police powers of arrest, and my arrest was in my view malicious and the actions of the police fundamentally undermine the basic principles of our criminal justice system.
"I have already discussed the circumstances of my arrest with two senior counsel and it follows that I will be instituting action for damages and an apology."
Attempts to secure police comment were unsuccessful.
Martin Hood arrested -
-
Josef
Martin Hood arrested -
Business Day - 28 January 2013 -
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Martin Hood arrested -
Hoop Martin trek hulle kaalgat uit en ontbloot die slegte moere vir wat hulle is. 99% van hulle gee die goeie 1% n slegte naam ongelukkig!!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Martin Hood arrested -
Wat my ongelooflik baie pla is die feit dat die SAP 'n prokureur in 'n blik druk. Ek wat 'n normale burger is met min agtergrond in die regte, sal waarskynlik in dieselfde situasie iets simpels doen en sodoende myself inkrimineer.
Ag nee manne, hierdie is die manne wat ons moet vertrou. Wat word van ons sogenaamde grondwet en die beskerming van die individu.
Wie in beheer is sal die septer swaai soos hy wil en te moer met die minderheid. Mag is 'n snaakse ding en dit wil voorkom asof enige iemand wat die mag het dit misbruik. En dit is ook al oor en oor in die geskiedenis bewys.
So het die wiel gedraai en ook nie altyd ten goede nie.
Ek hoop Martin Dons hulle goed op!

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Martin Hood arrested -
Absoluut 'n bewys dat iemand probeer rang trek het. Omgekeerde apartheid, niks anders nie.
Weet julle hoeveel belastinggeld word gebruik om vir hierdie onbehoorlike optrede te betaal? Die eise teen die SAPD neem jaarliks toe!
Weet julle hoeveel belastinggeld word gebruik om vir hierdie onbehoorlike optrede te betaal? Die eise teen die SAPD neem jaarliks toe!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Martin Hood arrested -
So iets kan net in SA gebeur dis eintlik lagwekkend die onnoselle ongeleerde patete!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Martin Hood arrested -
As ek 'n rand gehad het vir elke keer wat ek daai storie "Kom net gou stasie toe, ons wil net seker maak van iets" gehoor het en toe is die niksvermoedende persoon, wat graag sy samewerking aan die SAPD wou gee, gearresteer, was ek vandag baie ryk!
Dit is die polisie se ou laai daai en dit is waarom niemand hulle meer vertrou nie! Hulle kan in elk geval nie vertrou word nie....
Dit is die polisie se ou laai daai en dit is waarom niemand hulle meer vertrou nie! Hulle kan in elk geval nie vertrou word nie....
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Martin Hood arrested -
Dexter.... kom asb in!!!
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Martin Hood arrested -
Martin Hood is n doring in die SAPS se vlees met sy group actions teen die appelraad ens. ens. Hy kos die polisie/staat baie geld en hulle hou nie daarvan nie. Hierdie is maar net nog n teken dat SA baie ver padaf is in sy verval na n 3de wereldse K##staat. Ou Bob Mugabe dink niks daarvan om sy eie Eerste Minister te arresteer in n poging om die opposisie te intimideer nie. Ek hoop Martin gee hulle so gas dat hulle hom nooi weer sal lastig val nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Martin Hood arrested -
Ek vertrou glad nie die polisie nie en ek leer my kinders ook so.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Martin Hood arrested -
Ek kan nie wag om die SAPD se antwoord te sien nie.
Hierdie is onaanvaarbaar
Hierdie is onaanvaarbaar
Cradock
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Martin Hood arrested -
nou gaan hy hulle nog meer geld kos 
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: Martin Hood arrested -
Daardie mense dink hulle is nie antwoorde aan die publiek verskuldig nie. Hulle kry die voorbeeld by die regering. Ek raak nou dik hiervoor.Gromit wrote: Ek kan nie wag om die SAPD se antwoord te sien nie.
Hierdie is onaanvaarbaar
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Martin Hood arrested -
Ek wonder net altyd waar is al daai hippies wat meelbomme in NZ gegooi het en krieket wedstryde in Engeland ontwrig het? Is dit wat hulle wou gehad het? 'n Land wat deur 'n veelwywende hofnar regeer word en wie ondersteun word deur 'n klomp vetwordtende hiena's wat almal veg vir 'n plek by die trog, terwyl die armes net armer word.... Ek sal dit nogal geniet as al daai "betogers" bietjie onder die SAPD deurloop, wonder of hulle dan nog so liberalisties sal voel...
Aim small, miss small
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Martin Hood arrested -
Ai maar jy het dit mooi gestel...veelwywende hofnar!!! heheEugene wrote: Ek wonder net altyd waar is al daai hippies wat meelbomme in NZ gegooi het en krieket wedstryde in Engeland ontwrig het? Is dit wat hulle wou gehad het? 'n Land wat deur 'n veelwywende hofnar regeer word en wie ondersteun word deur 'n klomp vetwordtende hiena's wat almal veg vir 'n plek by die trog, terwyl die armes net armer word.... Ek sal dit nogal geniet as al daai "betogers" bietjie onder die SAPD deurloop, wonder of hulle dan nog so liberalisties sal voel...
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: Martin Hood arrested -
Kyk tog op 10 Februarie na Miracle Rising South Africa:
http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html
Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html
Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Martin Hood arrested -
Velskoen, kan ek jou vertel..... Die reenboognasie.....velskoen wrote: Kyk tog op 10 Februarie na Miracle Rising South Africa:
http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html
Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
Aim small, miss small
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: Martin Hood arrested -
So van die reenboognasie of "die Groot Leuen" en miracles gepraat: Gaan lees bietjie "One Miracle Is Not Enough" van oud-regter Rex van Schalkwyk. Goeie perspektief op die Groot Leuen.
Last edited by velskoen on Tue Jan 29, 2013 12:44 pm, edited 1 time in total.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Martin Hood arrested -
Gisteraand die advert op die kykkas gesien en so 30 sekondes gekyk toe strip ek my moer en sit die tv af - die hele fooken wereld verkeer onder n wanindruk wat hier aangaan en wat die fooken gevolge is van 'South Africa's example to the world" snot, 11:1:11, en *&@$#^$)$!!!!!!velskoen wrote: Kyk tog op 10 Februarie na Miracle Rising South Africa:
http://www.historytv.co.za/shows/miracl ... about.html
Ek kan nie wag om te sien hoe die prentjie geskets gaan word nie.
...wag dat ek eerder huistoe gaan voordat ek verban word hierso
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Martin Hood arrested -
Its a pity we have to read stories like this... But there are some good ones out there. The Durbanville Police Station is on Point. Ive had great service there. They are quick and friendly.
A friend of mine had his riffle and safe stolen from his house, he reported it to Durbanville and they were on it straight away. They found the rifle 2 weeks later on a farm. They doing Ballistics now and will then return it. No mess, No fuss.
They never pushed him around and gave him a whole long story... They just did their job

CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Martin Hood arrested -
Eet hulle Martin, self so n geval beleef in Pretoria waar my oom en neef gearresteer is na hulle aangeval is en hulle hulleself verdedig het.Of altans my neef my oom was agter die deure en kon nie uitkom nie.Twee teen een en raai wie het die fight gewen?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Martin Hood arrested -
Die Zimbabwe-pad????
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Martin Hood arrested -
Hulle het die storie vandag op Bok Radio Nuus ook gelees. Dis reg dat dit blootstelling kry.
Jannie Welman
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Martin Hood arrested -
Herhinder my net gou weer hoeveel wapens het die polieste al die afgelope jaar "verloor"?????
Ek wonder maar net of daai manne wat vra om met nog 'n wapen uitgereik te word, ook eers gearresteer word?????????
Ek wonder maar net of daai manne wat vra om met nog 'n wapen uitgereik te word, ook eers gearresteer word?????????
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Martin Hood arrested -
PietPiet-Skiet wrote: As jy 'n wapen weg voeter betaal jy vir hom en as jy gelukig is word jy nie onbevoeg verklaar nie.
Geld hierdie reel vir polisie manne ook? Wat gebeur of het gebeur met polisie manne wat onbevoeg verklaar word?
Is daar al voorvalle van polisie manne wat onbevoeg verklaar is? Wat het met hulle gebeur - is hulle afgedank omdat hulle Dan nie hulle werk kan doen nie of word hulle oorgeplaas na 'n kantoor pos of iets sortgelyks?
Ek wil basies maar net weet of die wet ook so entoesiastis op polisie manne toe gepos word.
Groter
Christo
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Martin Hood arrested -
Ek wil graag weet wat gebeur met 'n lid van die SAPD wanneer hy sy vuurwapen verloor. Word hy ook gearresteer?
Martin Hood moet maar 'n groot eis in insit teen die narre. NET NIE TE GROOT NIE,WANT HIERDIE SO EIS WORD MOS DIREK GEKOPPEL AAN ONSE BRANDSTOFPRYS.
.
Ek het nou eenmaal geen vertroue meer in ons SAPD nie,en hierdie voorval gaan my verseker nie van mening laat verander nie.
groete
Martin Marais.