Light Force 170

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Light Force 170

Post by Gerhard »

Ek skiet nou al amper 5 jaar met die selfde 170.

Ek het die week agter gekom die lig is nie meer wit nie maar wel geel.

Ek het geen probleem gehaad om die jakkalse te sien in die amper vol maan nie maar dis asof die lig dowwer is as wat ek kan onthou...

Ek sal graag julle gedagtes wou hoor oor die geel lig en of 'n ander gloei lamp die antwoord is...

In die wel waar kry mens 'n ander gloei lamp (lees regte gloei lamp)

Ander voorstelle sal ook gaaf wees.

Groete,
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Light Force 170

Post by Mac »

Gerhard,

Change the bulb and you will be much happier, they tend to yellow with age. I get mine directly, but any gunshop that stocks Lightforce will also carry the bulbs.

Have fun,

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
GREYHOUND

Re: Light Force 170

Post by GREYHOUND »

Gerhard.
maak net seker dis n xenophot 100w bulb van osram dit maak ook n groot verskil

Greyhound
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Light Force 170

Post by Francois Marais »

Gerhard

Baie goeie advies reeds gekry, daai OSRAM is maar DIE MAN.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Light Force 170

Post by Gerhard »

Wil net dankie se vir Jannie.

Hy het my briljante kliente diens gegee...

Kontak hom gerus JANJAK
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply