Page 1 of 1

As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 4:26 pm
by Chevvy SS
Is sodanige patrone bruikbaar as dit vir bv. 3 maande gevries was?

Re: As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 4:28 pm
by VdWalt
Chevvy SS wrote: Is sodanige patrone bruikbaar as dit vir bv. 3 maande gevries was?
;D Beplan jy n moose jag?

Re: As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 4:37 pm
by savage(P Coetzer)
Weet nie watse effek dit op akkuraatheid sal hê nie maar dink hulle sal nog skiet dat dit klap.
Dink net aan die russiese winter in ww2.
Hulle het aanhou baklei al was dit minus 40.

Re: As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 5:42 pm
by PWV
Chevvy SS wrote: Is sodanige patrone bruikbaar as dit vir bv. 3 maande gevries was?
Ja, my vriend Chevvy!  Drank is 'n euwel.  Per ongeluk die patrone in die vrieskas gesit i.p.v. die vleis. ;D ;D ;D

Re: As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 5:51 pm
by Cobus(Cobb)
Toe die patroon gelaai is, is daar mos lug, saam met die kruit, in die dop vasgevang....as hy dan "ontdooi", sal daar nie bietjie waterdamp in die kruit wees, wat dit 'n bietjie mag affekteer nie??

Cheers

Re: As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 5:56 pm
by mariusr
Dink dis omdat die ouens in alaska en daai koue plekke warm primers gebruik het ek erens gelees!

Re: As patrone (rondtes) vries

Posted: Wed Jan 23, 2013 8:30 pm
by Danie Lombard .243
Sover my kennis strek doen vries niks aan koeels nie. Dit staan ook so in my wapen opleiding handboeke.

Dink aan die Russiese provinsie Siberie in oos Rusland waar dit so koud word en daar loop die koeels.