.308.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: .308.
Jy kan vlagte jag met.
Kyk na 150gr of 130gr koeels.
Belangrikste is dat jy jou geweer ken en die koeel se trajek ken.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gerhards
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm
Re: .308.
Ek het darm n afstandmeter. Watse geweer sal julle voor stel n Ruger Hawkeye od n CZ 550 deluxe in 308 kaliber. Lk die ander vraag is ek het n 7x57 sal dit dom wees om n 308 ok te koop ek soek n bos en redelik ver skiet geweer wat ander stel julle voor vir n vlakte geweer.
Groete Gerhard.
Groete Gerhard.
Wat nie dood maak nie maak groot.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: .308.
Ek dink nie daar is 'n groot balistiese verskil tussen die 7x57 en .308(Help my maar reg as ek verkeerdis) nie. As jy reeds 'n 7x57 het sal ek nie 'n .308 koop nie.
http://www.chuckhawks.com/rifle_trajectory_table.htm
Cartridge (Wb@MV) Bullet BC 100 yds. 200 yds. MRT@yds. MPBR (yds.)
7x57 (140 BT at 2660) .485 +2.7" +1.3" 3"@125 264
7x57 (175 Sp at 2540) .519 +2.8" +1.0" 3"@125 256
.308 Marlin (160 EVO at 2660)* .400 +2.8" +1.2" 3"@130 261
.308 Win. (150 BT at 2800) .435 +2.7" +1.7" 3"@135 275
.308 Win. (165 Sp at 2700) .410 +2.7" +1.3" 3"@130 264
.308 Win. (180 Sp at 2610) .483 +2.8" +1.2" 3"@125 259
http://www.chuckhawks.com/rifle_trajectory_table.htm
Cartridge (Wb@MV) Bullet BC 100 yds. 200 yds. MRT@yds. MPBR (yds.)
7x57 (140 BT at 2660) .485 +2.7" +1.3" 3"@125 264
7x57 (175 Sp at 2540) .519 +2.8" +1.0" 3"@125 256
.308 Marlin (160 EVO at 2660)* .400 +2.8" +1.2" 3"@130 261
.308 Win. (150 BT at 2800) .435 +2.7" +1.7" 3"@135 275
.308 Win. (165 Sp at 2700) .410 +2.7" +1.3" 3"@130 264
.308 Win. (180 Sp at 2610) .483 +2.8" +1.2" 3"@125 259
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308.
Gerhard
Wat wil jy op die vlakte jag, eland, gemsbok, springbok, blouwildebees, blesbok ens.
Vir die kleiner wild - 6.5 x 55 perfek
Vir kleiner en die groter wild - 7mm RemMag of een van die 300 magnums.
Ek stem met FC saam. Die 7x57 is te na aan jou 308, en sal ek eerder groter gaan.
Hoop dit help jou met jou keuse.
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308.
Gerhard, ek is n groot voorstander en aanhanger van die 308. Besit self een en het al baie vlakte met hom geskiet.
MAAR as jy reeds n 7x57 het, gaan dit jou niks help om n 308 te koop nie. Die verskil tussen die 2 is marginaal.
Dit is soos om n 30-06 te besit en dan n 308 te koop.
Jy sal na iets baie groter of baie kleiner as die 7x57 moet kyk. Iets soos n 300mag of 243.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhards
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm
Re: .308.
Hulle.
Geweer koop is soos vrou kies. Ek het al gekyk na die 6.5x55 en sterk oor weeg om een te koop ek soek ook n geweer waar mee my vrou kan skiet. Ek het al gehoor die 243 in moeilik om te laai maar ek sal nou nie weet nie ek het nog nooit. Ek wil net klein wild skiet met die geweer. Dink julle n mens gaan nog lank kompente vir die 6.5x55.
Groete.
Geweer koop is soos vrou kies. Ek het al gekyk na die 6.5x55 en sterk oor weeg om een te koop ek soek ook n geweer waar mee my vrou kan skiet. Ek het al gehoor die 243 in moeilik om te laai maar ek sal nou nie weet nie ek het nog nooit. Ek wil net klein wild skiet met die geweer. Dink julle n mens gaan nog lank kompente vir die 6.5x55.
Groete.
Wat nie dood maak nie maak groot.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308.
Gerards
Jy sal nooit spyt wees oor daai kaliber nie, en glo my, hy word elke dag meer en meer populer. Ekself is hard aan die oorweeg vir een.
Met die relatiewe lang koeels het die kaliber 'n puik BC wat hom uiters geskik maak vir lang afstande, en jy het 'n redelike spektrum van koeelgewigte tot jou beskikking.
As jy net kleiner wild wil skiet is die kaliber ideaal, en vroulief sal hom gemaklik kan hanteer.
Groete
Jy sal nooit spyt wees oor daai kaliber nie, en glo my, hy word elke dag meer en meer populer. Ekself is hard aan die oorweeg vir een.
Met die relatiewe lang koeels het die kaliber 'n puik BC wat hom uiters geskik maak vir lang afstande, en jy het 'n redelike spektrum van koeelgewigte tot jou beskikking.
As jy net kleiner wild wil skiet is die kaliber ideaal, en vroulief sal hom gemaklik kan hanteer.
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: .308.
Ek stem saam met Ludwig
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: .308.
Jy kan verseker vlaktejag doen met hom maar, hy kom eintlik tot sy reg in veld wat baie bulte het.Gerhards wrote: .308 het of n mens kan vlakte jag doen met hom.
Jy kan lekker oor die bulte skiet met hom, as gevolg van sy trajek.
Sommer n grappie, sorry ek kon dit nie weerstaan nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308.
Ingedagte dat jy van die 6.5 hou het jy al die 25-06 oorweeg?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: .308.
Pasop vir die manne wat daardie trajek ken,as julle saam speel dan steek die 270 manne hul eie ammo weg enSkolla wrote: Jy kan verseker vlaktejag doen met hom maar, hy kom eintlik tot sy reg in veld wat baie bulte het.
Jy kan lekker oor die bulte skiet met hom, as gevolg van sy trajek.
Sommer n grappie, sorry ek kon dit nie weerstaan nie.
sê dit is op!
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: .308.
Met 150gr PMP rondtes in my .308 (wat op 100m gezero is) het ek al SWB op 229m geskiet, SWB op 278m geskiet en Blesbok op 236m geskiet. Dis gerange en met n Lynx LX2 3,5-10x50 scope. So met bietjie oefen en dalk gezero op 150m of 200m, glo ek sal 300 - 350m doenbaar wees.
Last edited by Roger on Fri Jan 25, 2013 12:58 pm, edited 1 time in total.
Too many to mention ;-)