Page 1 of 1

Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Mon Jan 21, 2013 10:11 am
by johnf
Dagse,

Ek het n vriend van my wat ek party keur uithelp om springbok in die nag te oes en hy moet ook rooikat skiet as hulle sy skaap vreet.  Hy het altyd n ou goetkoop flits gebruik wat nie baie goed gewerk het nie.  Ons wil n nuwe ene koop en het van die lightforce 170 striker gehou.  Sal dit die ding doen?  Ons skiet die springbokke nie verder as 150m nie en die katte heetwat nader.  Wat is julle opinie oor die handheld of die riflemount?

Sal julle ervaaring waardeur.

John

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Mon Jan 21, 2013 10:17 am
by Varminter-308
More Johnf.

By Safari and Outdoor het hulle n flits wat op jou scope monteer.

Het op Youtube gaan kyk en daai manne skiet 200m met daai flits.

En dis onder R1000

Groete

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Mon Jan 21, 2013 12:14 pm
by johans
die lightforce is baie goed

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Mon Jan 21, 2013 12:24 pm
by Jakes
Die nuwe lightforce 170 riflemount het n dimmer ingebou

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Mon Jan 21, 2013 2:01 pm
by stan man
jy sal nie spyt wees nie.
ek verkies hom op die roer,maar dit is n persoonlike keuse. as jy alleen is werk hy goed op die roer.en as julle 2 is kan jy hom met die hand hou.

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Mon Jan 21, 2013 6:08 pm
by visstok
Ek het 3 Lightforce ligte, 170 rifle mount, 170 handheld met ingeboude dimmer en my nuwe speelding, 240 handheld. Ek is baie tevrede met hulle en sal met geen ander lig jag nie, taai en betroubaar!

Soos Stan man se, rifle mount werk lekker. As jy die oog optel is geweer klaar in regte rigting. Ons gebruik die rifle mount uit n skietstoel, sonder skietstoel sal ek handheld verkies. Die lig op die scope raak effe lomp.

Groete Alex

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Tue Jan 22, 2013 7:20 am
by johnf
More, Almal

Baie dankie vir julle raad, ek dink ek gaan die handheld kry want ons het nie n skietstoel nie, meestal skiet ons saam en die handhelp maak dit n spanpooging.

Goet gaan.

John

Re: Lightforce 170 Striker handheld of riflemount

Posted: Tue Jan 22, 2013 8:58 am
by Cobus(Cobb)
...as jy anderdag wil....kan jou die hanheld ook mount op 'n scope....bietjie werk en siedaar.!

Cheers